Brenton Blue
Opsomming van Resensie
Jasper M - Jan 2021
Gemiddeld
Baie netjies en veilig en die kuiertjie was baie lekker.
Brenton Blue's terugvoer
Baie Dankie Jasper
Julle was wonderlike gaste en is altyd welkom by ons. Alles van die beste vir 2021.
Groete
Yolanda en Ken
Elizabeth V - Jan 2020
Gemiddeld
An amazing view of the sea, very friendly people who make you feel like you are at home.
Brenton Blue's terugvoer
Dankie Elizabeth, julle was sulke goeie gaste. Alles van die beste vir jou rug operasie, ek hou duimvas dit verloop baie goed.
Groete
Yolanda en Ken.
Erika N - Jan 2020
Gemiddeld
Die eienaars het ons goed ontvang en was baie behulpsaam, die woonstel was modern toegerus, ons sal weer gebruik maak daarvan.
Brenton Blue's terugvoer
Baie dankie Erika hoop om julle weer eendag te sien
Alles van die beste
Groete
Yolanda en Ken
Peet B - Jan 2020
Gemiddeld
Ongelooflik lekker. Beveel aan!
France D - Des 2019
Gemiddeld
Dit was absoluut uitstaande diens en die uitsig is asemrowend.
Brenton Blue's terugvoer
Hi France,
Baie dankie vir jou mooi woorde was baie nice om jou te ontmoet. Ons het 'n mikrogolf beskikbaar vir gaste se gebruik en almal is welkom om borde in die eetkamer te gebruik, ons probeer dat mense eerder nie in kamers eet nie want het al skade gehad met kos wat beddegoed vlek en koeldrank op matte, so ons verkies dat gaste eetkamer gebruik. Jammer vir ongerief.
Alles van die beste verder vir 2020.
Groete
Yolanda
Elmerie V - Okt 2019
Gemiddeld
Dit was ongelooflik lekker en die mense se diens is fantasties. Asemrowend mooi en baie netjies. Sal enige iemand aanbeveel om daar te bly.
Brenton Blue's terugvoer
Baie dankie Elmerie dit was heerlik om julle te ontmoet
Alles van die beste vir 2020
Groete
Yolanda
Vanessa J - Okt 2019
Gemiddeld
Absolutely awesome.
Brenton Blue's terugvoer
Baie dankie Vanessa dit was 'n groot plesier so bly julle het dit geniet.
Groete,
Yolanda en Ken
Kevin F - Apr 2019
Gemiddeld
Dit was 'n great naweek en eienaars is great.
Brenton Blue's terugvoer
Baie dankie Kevin julle is altyd welkom alles van die beste.
Groete,
Yolanda en Ken
David P - Apr 2019
Gemiddeld
Elke Rand die moeite werd. Ons sal beslis weer daar gaan bly en aanbeveel.
Brenton Blue's terugvoer
Baie dankie David en Leonette was 'n groot plesier om julle by ons te verwelkom julle was wondelike gaste en sal altyd welkom wees by ons. Alles van die beste hoop julle dogtertjie is darem alweer gesond.
Vriendelike groete,
Yolanda en Ken
Cecelia G - Jan 2019
Gemiddeld
Dit was ongelooflik. Yolanda en Ken het altwee ons baie welkom laat voel en die kuier was ongelooflik. Lekker gerus.
Brenton Blue's terugvoer
Baie Dankie Cecelia, julle was sulke great gaste was n plesier om julle by ons te he alles van die beste vir 2019 hoop dit is n great jaar vir julle.
Groete
Yolanda en Ken
Gerrit F - Des 2018
Gemiddeld
Hierdie plek het mense met fantastiese gasvryheid en die ligging is baie goed.
Brenton Blue's terugvoer
Beste Gerrit,
Baie dankie vir jul resensie, ons waardeer dit. Dit was 'n plesier om julle in ons huis te kon ontvang.
Ons wens julle 'n wonderlike jaar toe in alles wat julle doen.
Vriendelike groete,
Yolanda en Ken
Lukas M - Des 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Brenton Blue's terugvoer
Baie dankie Lukas dit was n plesier om julle hier by ons te he.
Quinten M - Okt 2018
Gemiddeld
Wonderlike gasvryheid.
Brenton Blue's terugvoer
Baie dankie Quinten, julle was wonderlikee gaste.
Groete,
Yolanda
Matilda P - Okt 2018
Gemiddeld
Baie lekker gekuier in 'n pragtige huis.
Tyrene A - Sep 2018
Gemiddeld
Asemrowend.
Brenton Blue's terugvoer
Thanks Tyrene, we hope you come and visit us again soon.
Regards,
Yolanda
Wayne D - Jul 2018
Gemiddeld
Awesome place to go and relax at.
Brenton Blue's terugvoer
Thanks Wayne, hope to see you again.
Regards,
Yolanda
Sandra V - Mei 2018
Gemiddeld
Puik diens, kamers is skoon en netjies.
Brenton Blue's terugvoer
Hi Sandra
Baie dankie vir julle resensie ons waardeer dit. Ons wonder net hoekom julle nie veilig gevoel het nie? Brenton on Sea is maar stil in die aand en in 8 jaar het ons nog geen voorval gehad nie. Baie dankie vir die heerlike wors en die hout wat julle ons geskenk het die wors was puik. Alles van die beste vir die res van die jaar hoop ons kan julle weer een of ander tyd by ons verwelkom.
Vriendelike Groete
Yolanda Jones
Brenton Blue
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: President CR Swart-weg 431, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom