Knysna Akkommodasie by Brenton on Sea Chalets | LekkeSlaap
+51
+51

Brenton on Sea Chalets

  • Vanaf R770 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agapanthus-laan 197, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Brenton on Sea Chalets is net 160 m vanaf Brenton-strand in die bekoorlike kusdorpie Brenton-on-Sea. Dié kusdorpie bied 'n dorpie-atmosfeer en is 15,3 km vanaf Knysna. Gaste kan lekker ontspan en herlaai in dié houthutte.

Die hutte is ideaal vir wegbreke, wittebrode of gesinsvakansies en dit bied see-uitsigte vanaf die balkonne. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike plonspoel.

Verblyf word gebied in 3 houthutte met dubbelbeddens, 'n dubbelverdieping-houthut met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank, 'n houthut met 'n driekwartbed en enkelbed en 'n drieslaapkamerhuis. Elke hut het 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n balkon vanwaar gaste die uitsig kan bewonder.

Brenton-strand is 'n Blouvlagstrand. Gaste kan die rotsformasie wat soos 'n kasteel lyk aan die oostelike kant van die strand aanskou, of strandlangs na Buffelsbaai stap waar hulle kan visvang of piekniek hou. Brenton-on-Sea is 'n gewilde bestemming vir valskermsweef.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir Brenton on Sea Chalets
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Agapanthus-laan 197, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brenton on Sea Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf R770
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R770
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agapanthus-laan 197, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJfj8xbNhhPeSxu9OpF9TAY5yngfNntyFy46fZ0XexXhPyJVrhO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R770  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 197 Agapanthus Avenue Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.072491973717 23.020158949074
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za