Brentwood Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: JT Schoongezigt, 347, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Brentwood Cottage is op Strathwold Plaas tussen Watervalboven en Machadodorp. Dit bied gaste rus en vrede met 'n pragtige uitsig oor die plaasdam wat dit ideaal maak vir 'n wegbreek uit die stad se gewoel.
Dié kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n ruim slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is ook 'n bababed. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het hoë plafonne en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste maaltye saam kan geniet. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n sentrale kaggel.
Hierdie sitarea lei na 'n onderdakhoutdek met 'n etenstafel. Dit lei na 'n sonnige stoep met 'n vuurput en sonstoele waar gaste kan sonbaai en die sonsondergang oor die dam kan geniet.
Strathwold Plaas bied verskeie staproetes, bergfietsry, voëlkyk, roei op die 2 damme en wildkyk, soos elande, goue wildebeeste, waterbokke, rooibokke, swartwitpens, blesbok en 'n kameelperd.
Slaapplek
’n Bespreking by Brentwood Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- JT Schoongezigt, 347, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Elandsvallei Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: JT Schoongezigt, 347, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom