LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Brewer House | LekkeSlaap
+43

Brewer House

9 resensies
Gastehuis
Petite
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het ’n dubbelbed met 100% perkallinne en ’n en suite-badkamer met ’n stort, Ander geriewe sluit ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n TV in. Die eenheid het ’n privaat ingang en ’n buite-sitarea.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer

Belasting en Ekstras

’n Ontbyt-mandjie en aandete kan teen ’n ekstra koste bestel word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Paris
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het ’n koninggrootte-bed met perkallinne wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi, lugversorging, ’n TV met sekere DStv-kanale, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer

Belasting en Ekstras

’n Ontbyt-mandjie en aandete kan teen ’n ekstra koste bestel word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Provence
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind of 3 volwassenes. Die kamer het ’n koningingrootte-bed en ’n enkelbed. ’n Ekstra bed kan op versoek in die kamer gesit word. Die en suite0badkamer het ’n stort, wasbak en ’n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi, lugversorging en ’n TV met sekere DStv-kanale in. Daar is ook ’n kombuisie met breekware en kookgerei wat dit ideaal maak vir selfsorg.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer

Belasting en Ekstras

’n Ontbyt-mandjie en aandete kan teen ’n ekstra koste bestel word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brewer-straat, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5da5ced7515e71aef34d03a8d5a4928d79d62b94cbdcdc4e4633d46993dbeccf69e2eede73d66c93c469ad5a955ec3eccda4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 14 Brewer Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.993563726611 25.667728542758
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!