LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Brewer House | LekkeSlaap
+43

Brewer House

9 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Brewer House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Madie S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Dit was net 'n plesier om vir twee aande daar te oornag. Ons is vriendelik ontvang en die kamer en badkamer was baie netjies. Die ontbyt was heerlik en niks was te veel moeite nie. Die parkering is veilig en die ligging is weg van die gewoel van die hoofstraat, maar tog naby genoeg aan als.

Philip V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Enkelreisiger

Vriendelik, netjies, skoon, goed toegerus en billik.

Baie geluk aan Hein en Karen met hul gastehuis se eerste verjaarsdag! Dit was my eerste besoek aan Brewer House en sal hul gastehuis met vertroue aanbeveel. Ek was aangenaam verras met die keurige dekor en detail van die vertrekke, netjies en skoon badkamer, kwaliteit linne en handdoeke. Die sjokolade en sjerrie in my (goed toegeruste) kamer was 'n bederf en tel vir seker punte! 'n Heerlike ontbyt het my oggend voor my vlug perfek afgerond. Dankie vir jul vriendelikheid! Tot weersiens!

Kerry S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry S
Gesin met klein kinders

Verblyf was netjies en modern.

Dit was baie lekker gewees by Brewer House. Sal dit beslis aanbeveel vir vakansiegangers. Diens was tops gewees!

Ivan S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens in pragtige omgewing met pragtige 2 mense.

Laaste minuut kansvat-bespreking eindig in 3 dae se keurige verblyf met alles-kan- gedoenword diens. Karin & Hein is uitstekend met die wyse hoe hulle jou rustig maak en dan verseker dat jy kan terugsit en hul fasiliteite geniet.

Andries V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm French-oriented stay.

Very warm welcome, nice decoration, everything well taken care of. On the outside you can’t see it’s a B&B. Look specifically for their house number.

Dirk P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk P
Enkelreisiger

Waarde vir geld, ek kon vir niks meer vra nie.

Ek was op kort besoek na PE en die verblyf was bo my verwagting goed, met heerlike ontbyt ingesluit! Ek het in Petite-kamer gebly en dit was regtig baie netjies, skoon en stylvol.

Winny A - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Winny A
Enkelreisiger

Much more than good enough.

It's not often that you get an excellent room with a good breakfast thrown in.

Meliza V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meliza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extremely beautiful with 5 star welcoming treats.

The rooms are pristine with comfortable beds. The hosts are very friendly and have interesting stories to share.

Brewer House's terugvoer

Dankie, Meliza. Ons hoop julle het die troue geniet.

Brewer House
Ronel S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Gesin met tieners

Uitstekende waarde vir geld.

Wat 'n verassing! Pragtige, ruim kamer, baie luukse afwerking, volledig toegerus met ongelooflike aandag aan klein detail om dit so 'n gerieflike blyplek te maak. Baie vriendelik ontvang deur die eienaars en troeteldiere, lekker stil omgewing sorg vir 'n goeie nagrus. Sal beslis weer daar gaan bly.

Brewer House's terugvoer

Baie dankie, Ronel. Dit was heerlik om julle te ontmoet. So bly julle het lekker gebly.

Brewer House
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brewer-straat, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5da5ced7515e71aef34d03a8d5a4928d79d62b94cbdcdc4e4633d46993dbeccf69e2eede73d66c93c469ad5a955ec3eccda4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 14 Brewer Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.993563726611 25.667728542758
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!