Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brewer Place

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brewerstraat 44, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brewer Place is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang aan die eienaar se hoofhuis in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), ongeveel 800 m vanaf die strand.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, lugbraaier, yskassie, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre tee, koffie, suiker en melk word voorsien. Die platskerm-TV met DStv en gratis WiFi maak hierdie eenheid ideaal vir besigheidsreisigers. Die privaat stoep buite die eenheid is die ideale plek om te ontspan.

Daar is vielige parkeerplek vir 1 voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by Brewer Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Brewer Place
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Taryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Ligging

  • Brewerstraat 44, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Brewer Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brewerstraat 44, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA086977df9a45d5a74ed931fda406e47f4cb19925d191946a26a4784db97375e1bf841ebbecd8070a306c3edfca3f04f36474?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 44 Brewer Road, Summerstrand 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.9912671 25.6637086
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem