LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bri-Shel Manor Guesthouse | LekkeSlaap
+40

Bri-Shel Manor Guesthouse

B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Bri-Shel Manor Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Willem H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Heerlike area, baie stil en rustig. Gasvrye personeel. Jammer Heidelberg was toe reeds vier dae sonder water. Heerlike ontbyt genuttig. Beveel die gastehuis aan.

Michael F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F
Besigheidsreis

Baie lekker gebly, alles was perfek.

Baie vriendelike mense. Plek was baie netjies en skoon. Sal definitief dit aanbeveel vir ander en sal volgende keer weer van hulle fasiliteite gebruik maak.

Bri-Shel Manor Guesthouse's terugvoer

Liewe Michael
Dit was n groot plesier om julle te ontvang.
Dankie ook vir julle vriendelikheid, en die goeie terugvoering wat ons so nodig het.
Sal deel met staf en groete vir die res jou van groep.
Hoop om julle binnekort te sien. Wees veilig xxx

Groete
Bri-Shel Manor Bestuur

Bri-Shel Manor Guesthouse
Lee G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lee G
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gebly, ek dink net die tarief is te hoog vir 'n bed en 'n badkamer.

Personeel baie behulpsaam en die plek is netjies.

Bri-Shel Manor Guesthouse's terugvoer

Dear Lee,
Your review has been noted, thank you. Have a happy day ahead.
Warm regards,
Bri-Shel Manor
Management

Bri-Shel Manor Guesthouse
Claudie S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Ons het lekker gebly. Dit was stil, skoon en netjies.

Alvin S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alvin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese kamers in 'n rustige omgewing.

Vriendelike gasvrou en werkers altyd bereid om te help. Kamers mooi uitgelê en modern. Kan regtig aanbeveel.

Bri-Shel Manor Guesthouse's terugvoer

Beste Alvin,

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg. Elke stukkie terugvoering is vir ons as eienaars en die span, wat opgewonde is om hard te werk, so belangrik.

Alles wat mooi is word vir julle toegewens. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Vriendelike groete,
Bri-Shel Manor Bestuur en span.

Bri-Shel Manor Guesthouse
Bets F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi ongewing, pragtige gastehuis en ons het baie welkom gevoel.

Dit was 'n heerlike verrassing! Groot, pragtige kamer, luukse badkamer, alles so mooi versorg. Ons is gul verwelkom en het gevoel ons kuier by vriende. Die gastehuus is baie maklik van die N3 af bereikbaar wat vir ons belangrik is. En die ontbyt voortreflik en 'n lekker bederf.

Bri-Shel Manor Guesthouse's terugvoer

Liewe Bets,

Julle gee ons inspirasie om voort te gaan. Ek wens ons gaste kan almal so eerlik en tevrede wees.
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Alles wat mooi is vir julle en hoop om julle weer gou te sien.

Groete
Norma en Andre

Bri-Shel Manor Guesthouse
Gerrit V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Dit was absoluut wonderlik om daar tuis te gaan. Eienaars het ons hartlik ontvang en alles was perfek! Baie dankie!

Tinus B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief nie 4 ster nie.

Ricoffee? Single ply toiletpapier? Nie aanvaarbaar vir 'n 4 ster-instansie nie.

Bri-Shel Manor Guesthouse's terugvoer

Goeie dag Tinus
Baie dankie vir u terugvoering, dit word opreg waardeer.

Hiermee vra ons nederige omverskoning vir "single ply" toilet papier. Ons was uit vooraad gewees en
dit is dadelik reggestel.
Graag wil ek u meedeel dat die "Ricoffy" eintlike "Nescafe Ricoffy" is. Ons is nie seker watter koffie u
keuse is nie, maar so te sê het dit nie invloed op ons stêr gradering en is heeltemal aanvaarbaar .
% op statistieke bewys dat mederheid gaste nie almal gelukkig is met Nescafe nie, dit is te sterk soos terugvoering
ontvang en ons het goed gedink op die huidige keuse.

Nietemin, ons luister graag om almal gelukkig te hou en werk daaraan om verbeteringe aan te bring.
Dankie vir die "overall rating", dit lyk goed.
'n Geseënd week word u toegewens.

Vriendelike groete,
Norma Labuschagne
Bri-Shel Manor (Eienaar)

Bri-Shel Manor Guesthouse
Piet F - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik en nogmaals puik.

Sien sterre.

Bri-Shel Manor Guesthouse's terugvoer

Goeiedag Piet,

Baie dankie vir julle terugvoering, ons waardeer opreg. Dit was 'n plesier om sulke wonderlike gaste te ontvang.

Ons hoop om julle weer te sien en mag julle 'n geseënde week ervaar.

Vriendelike groete,
Andre, Norma en staf

Bri-Shel Manor Guesthouse
Reinhardt F - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Ons het baie lekker gekuier. Die ligging, verblyf, personeel en kos het ons toegelaat om heerlik te ontspan midde 'n besige naweek.

Bri-Shel Manor Guesthouse's terugvoer

Beste Frikkie,

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer! Bly om te sien julle kon ontspan. Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Groete,
Norma en die Bri-Shel Manor Span

Bri-Shel Manor Guesthouse
Louis S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike omgewing om asem te skep.

Pragtige omgewing en uitstekende diens.

Bri-Shel Manor Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, Louis.
Dit maak ons harte so bly om lekker terugvoering te ontvang.
Sal deel met staf en res van die span.
Jou inspirasie word opreg waardeer.
Vriendelike groete
Norma en Andre

Bri-Shel Manor Guesthouse
Tess B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tess B
Saam met vriende

Gemaklik en mooi

Baie welkom gevoel met die aankoms. Ontbyt was heerlik en kamers baie mooi skoon en netjies!

Bri-Shel Manor Guesthouse's terugvoer

Hi Tess,
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoering! Ons waardeer dit opreg.
Hoop om julle weer inni toekoms te sien. Geseënde Kersfees en voorspoedige nuwe jaar.
Groete
Norma & Andre

Bri-Shel Manor Guesthouse
Ralph L - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph L
Saam met vriende

Awesome!

Die eienaars is die beste. Hulle het alles wat ons nodig het uitgesorteer.

Bri-Shel Manor Guesthouse's terugvoer

Thank you Ralph,
Only a pleasure!
We really appreciate your review to motivate our team.
Looking forward to your next stay with us.

Regards,
Norma & Andre

Bri-Shel Manor Guesthouse
Jeanne W - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fabulous!

Felt at home, rooms beautiful, very accommodating of any request.

Bri-Shel Manor Guesthouse's terugvoer

Thank you Jeanne,
Much appreciative!
So happy about our review and you were a fabulous crowd as well.
Hope to see you soon in the future.
Regards,
Norma & Andre
Bri-Shel Manor
Management & Team.

Bri-Shel Manor Guesthouse
Pieter P - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P

Goed.

Sien asb. die sterre.

Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 14a, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARigUXjt56YJ6xd7T93XnDKmsadbpj2Svl0JTo6ZL4ZUSmd2pVQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 040  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 14a Eland Street Heidelberg 1441 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.505978432368 28.342135568123
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!