Bright Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 269 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bright Studio is geleë op die grens van De Waterkant en Kaapstad se lewendige middestad en bied gemaklike akkommodasie vir 2 gaste wat op soek is na 'n moderne toevlugsoord.
Hierdie stylvolle ateljeewoonstel is op die 20ste verdieping geleë en beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, en groot skuifvensters wat 'n uitgestrekte uitsig oor die stad bied, met 'n glimp van Seinheuwel.
Die oopplan-uitleg sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, en die nodige eetgerei en breekware. Die sitkamer is gemeubileer met 2 stoele, 'n voetbankie en 'n slim-TV met Netflix vir gaste om te geniet.
Die gebou bied toegang tot 'n gemeenskaplike swembaddek op die 27ste verdieping en 'n buiteluggimnasium met asemrowende uitsigte oor die see, stad en berge. Die sentrale ligging is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Die CTICC is binne loopafstand, terwyl die V&A Waterfront net 5 minute se ry weg is. Tafelberg en die bekende strande van Clifton en Kampsbaai is slegs 10 minute se ry vanaf die eiendom. 'n Verskeidenheid restaurante, kafees en kleinhandelaars is ook naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang