Brightways 17
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die woonstel is uitsluitlik vir vakansiedoeleindes geskik. Geen partytjies sal toegelaat word nie.
Musiek word nie ná 22:00 toegelaat nie.
Geen besoekers of gaste van buite word sonder toestemming op die perseel toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode, maar gaste kan die buite-area vir rook gebruik.
Moet asb. nie op die beddens eet of drink nie, en meld vlekke dadelik aan.
Indien iets breek, stel asb. die eienaars in kennis om die koste van vervanging te betaal.
Moenie meubels in die kamers rondskuif nie en moenie dit na buite neem nie.
'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Alle wasgoed moet voor 10:00 ingehandig word.
Gaste sal vir enige skade as gevolg van hul eie dade verantwoordelik wees.
Geen diens is na 20:30 beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 10th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang