We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Brinkhuzien Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uysstraat 263, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brinkhuzien Cottages bied knus en afgeleë selfsorgverblyf wat ideaal is vir 'n rustige blaaskans in Wakkerstroom. Dit is die perfekte keuse vir 'n romantiese wegbreek weg van die stad se gejaag.

Hierdie eiendom bied 'n keuse tussen 2 selfsorgkothuise waarvan elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Albei kothuise het 'n oopplan-ontwerp en 'n koninggrootte-bed in die slaaparea. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer van elke kothuis. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Beide eenhede het ook 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea waar gaste kan ontspan.

Buite is daar 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die plaas. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste is naby winkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Uysstraat 263, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wakkerstroom Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uysstraat 263, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeeec970bec9238a709c395e27fcf2150d121884a6c04ef56718e9b7bfbda55aa4d89590df37cd244f1acebc4558a2ff893b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 263 Uys Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.362191274949 30.143044144844