LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Broadview | LekkeSlaap
+16

Broadview

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crane Walk 36, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Broadview is 'n selfsorgkothuis op die strandmeer in Sedgefield sowat 2 km van die strand af. Die swembad is veral 'n wenner in die somer. Die kothuis is op 'n groot erf met 'n wye uitsig oor die strandmeer, vandaar die naam "Broadview".

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede en derde kamers en elkeen 2 enkelbeddens. Stort- en badgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Verder is daar 'n eetkamerstel vir 6 gaste en 'n gemaklike sitkamerstel.

Broadview het 'n heerlike onderdakstoep waar gaste 'n vroegoggend-ontbyt saam met die ongelooflike uitsig kan geniet.

Besprekings vir 1 nag se verblyf word nie oor die Desembervakansie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Broadview sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Crane Walk 36, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crane Walk 36, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUtpVHn8AqfJCTCHZPFaDYpMr34J3Jfi6XGedULn7W9einlpljN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 6 persone) 36 Crane Walk Sedgefield 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.01771925596 22.802836671164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!