Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Broadview

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Broadview
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Josua V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua V
Gesin met tieners

Gemaklik en ontspanne.

Ruim huis en erf. Ideaal geleë. Ons almal het baie tuis gevoel, die pragtige tuin en heerlike swembad geniet.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful rustic environment that is neatly tucked away with the most serene panaramic views.

The property is huge with all the required utensils and equipment for an authentic South African braai experience. The pool and surrounding grounds are well-kept and ready for the perfect getaway occasion. The owners of Broadview are just the sweetest and friendliest couple in Sedgefield. We absolutely enjoyed our stay.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable holiday accommodation with pool for family.

Broadview is a comfortable prefab house with a sparkling blue pool (nice for summer) and a large garden that is fenced in. Check-in was easy and Gloria was very welcoming. Welcome sherry, charcoal and some wood, tea and coffee etc. Lots of extras done. Thank you for all the effort put into doing those touches. The house has everything needed for a comfortable stay. The lagoon is very close, just across the street. Nice "stoep" area to use Weber and to watch beautiful sunsets. The house is perfect for a family getaway. The street in front of the property can be quite busy at times, but the car noise is not overwhelming. Close to the shops and village of Sedgefield. Pets are allowed at the property if arranged.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert T

The house was perfect for our requirements.

We were a family group visiting family in Sedgefield. The house made an ideal base from which to visit and enjoy Sedgefield.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold D

Kan nie 'n beter keuse gamaak het nie, alles was wat jy verwag en meer. Uitestekende uitsig en kuierstoep met swembad.

Die huis is lekker gemaklik en is 'n lekker leefhuis met alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie en is baie sentraal. Van die mooiste uitsigte vanaf die stoep. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carryn Melissa D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carryn Melissa D
Gesin met klein kinders

We had the most magical, festive, family holiday at Broadview. Can highly recommend this accommodation.

We enjoyed our stay so much, we booked for our next trip already. The hosts are available and attentive. The location, views, and accommodation were out of this world. It's the most peaceful holiday I've had in years.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie S
Enkelreisiger

Rustig.

Baie rustig met 'n baie mooi uitsig oor vlei as jy op stoep sit hoor jy die water van die vlei wat klap teen die walle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande H

Spacious, cosy house, wonderful verandah with a fantastic view, super location - all round very enjoyable for a family holiday.

Family holiday of 6 adults, the house was very spacious, location perfect with a lovely view over the lagoon with friendly, helpful and attentive hosts!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Este B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este B
Saam met vriende

Rustige wegbreek.

Heerlike ontspanne naweek met wonderlike ligging. Die huis is spasieus met genoeg plek vir almal. Ons is vriendelik ontvang en Gloria het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sal vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crane Walk 36, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfee48c2db1f7dd362cc9ead1fd56cf307921360a6816ebe4caf1e69f19ee4ef2de715e9e7c712b0d701aa8feea22da9102f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 36 Crane Walk Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.01771925596 22.802836671164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem