LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Broadway Bay Accommodation | LekkeSlaap
+20

Broadway Bay Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Swapo-weg 60, Durban-Noord, KwaZulu-Natal, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Broadway Bay Accommodation is aan die hange van Durban-noord in KwaZulu-Natal geleë halfpad tussen Durban se middestad en Umhlanga Rocks, met toegang tot strande, winkelsentrums en die Durban ICC.

Dié woonstel bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 2 armstoele en 'n platskerm-TV teen die muur. Die leefarea en slaapkamer lei na 'n balkon met 'n see-uitsig in die verte. Gratis WiFi word voorsien en gaste kan van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik maak.

Die woonstel is naby restaurante, winkelsentrums, vulstasies, strande en bied maklike toegang tot die snelweg.

Slaapplek

’n Bespreking by Broadway Bay Accommodation sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Swapo-weg 60, Durban-Noord, KwaZulu-Natal, 4051, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Swapo-weg 60, Durban-Noord, KwaZulu-Natal, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQZKMP8bxa4AfQTO9DcK4iVHCjpKkzA40haumah06VntnAZV6v9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 60 Swapo Road Durban North 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -29.790007 31.043734
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!