Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bronberg Bastion

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jacs Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Bronberg Bastion
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik rustig. Presies wat ek gesoek het, dankie!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi.

Ons was nie lank daar nie. Het oorgeslaap na 'n troue. Maar die plekkie is mooi en skoon gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronberg Bastion se terugvoer

Janine, ons hoop ons sien julle weer.

Bronberg Bastion
Ellen B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense, skoon en luuks.

Ons het die groter kamer gehad wat baie romanties is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronberg Bastion se terugvoer

Dankie Ellen. Ek is bly julle het dit geniet!

Bronberg Bastion
Juanita V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang, pragtige kamer.

Ons was daar vir 'n troue by Rolling Waters, baie naby aan Bronberg Bastion.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronberg Bastion se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Juanita.
Bly julle het dit geniet.

Bronberg Bastion
Chantell W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell W
Saam met vriende

Baie tevrede.

Ons het net oorgeslaap na 'n troue en was baie gelukkig met hoe die kamers ingerig was. Daar het niks kortgekom nie en dit was baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronberg Bastion se terugvoer

Baie dankie Chantell.
Bly julle het dit geniet.

Bronberg Bastion
Marlise J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Love the setting, beautiful house, and views.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronberg Bastion se terugvoer

Thank you Marlise.
Hope we see you again.

Bronberg Bastion
Waldo W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke ervaring.

'n Lieflike groot kamer met balkon en uitsig het verras. Wonderlike gasvryheid het ons verblyf by Bronberg Bastion baie aangenaam gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina L
Saam met vriende

Wonderlik.

Baie behulpsaam met verandering van inkloktyd en alles is baie mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronberg Bastion se terugvoer

Christine baie dankie vir die terugvoering, hoop ons sien julle weer.

Bronberg Bastion
Fred V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred V
Saam met vriende

Alles skoon en netjies. Badkamer is netjies en skoon.

Sal aanbeveel. Vir my was die uitsig baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronberg Bastion se terugvoer

Dankie Fred - hoop ons sien julle weer.

Bronberg Bastion
Irene C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely retreat not far from the city. Everything was pefect. The place is beautiful.

The owner is lovely and friendly, the accommodation was exceptional. The additional extras were a wonderful touch to the usually mundane stays I have had at other venues previously.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronberg Bastion se terugvoer

Thanks for the kind words, Irene. I hope to see you again.

Bronberg Bastion
Leandri L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri L
Saam met vriende

Dit was verskriklik lekker en bitter mooi.

Sal enigetyd die plekkie aanbeveel. Was vriendelik verwelkom en die kamer het my verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronberg Bastion se terugvoer

Bly jy het dit geniet Leandri. Hellp ook dat ons nou nie meer beurtkrag het nie...

Bronberg Bastion
Gawie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gasvry, uitstekende ligging en atmosfeer. Definitief weer 'n besoek werd.

Kan ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronberg Bastion se terugvoer

Dankie Gawie. Hoop ons sien julle gou weer.

Bronberg Bastion
Daniella C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Daniella C
Saam met eggenoot / lewensmaat

There was no water in the taps.

The pipe burst and there was no water on Sunday morning, and we thus were not able to shower and make full use of the services.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronberg Bastion se terugvoer

Daniella, we are so sorry about this. Unfortunately a water pipe burst somewhere during the night and that caused the empty taps. Kind regards.

Bronberg Bastion
Chris V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf. Alles is so mooi by Bronberg. Stil en rustig. Gasheer en -vrou baie vriendelik en tegemoetkomend.

Sal beslis weer gebruik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronberg Bastion se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Chris. Hoop ons sien julle gou weer.

Bronberg Bastion
Annelie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en gerieflik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronberg Bastion se terugvoer

Annelie, baie dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien julle weer!

Bronberg Bastion
Sanet B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en baie gasvry.

Dit baie geniet en was baie rustig en baie stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronberg Bastion se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien.

Bronberg Bastion
Nicky M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie uniek en kunstig,'n versteekte juweel.

Die hele fasiliteit is uniek en baie kunstig afgewerk met kunswerke orals. Ontbyt was heerlik en die kamers het net daai bietjie ekstra veral met die boksie in die badkamer wat goedjies soos pleisters, grimeerstokkies en self 'n naaldwerk stelletjie. Die gashere is baie aangenaam en baie behuplsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronberg Bastion se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle weer!

Bronberg Bastion
Marina H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina H

Wow, such a lovely accommodation, setting, views and gardens!

Rustic with a flare! Also a quiet place to return to to do birdwatching too!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronberg Bastion se terugvoer

Hi Marina

Thank you for the review! We hope to see you again for some birdwatching!

Kind regards
BronbergBastion

Bronberg Bastion
Corne O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne O
Saam met vriende

Phenomenal

What a remarkable place! A gem created by artists. Everywhere there is something new to wow about. From the creations in the beautifully laid-out gardens to the inside of this castle. This is the romantic setting where I chose to get engaged. It's a place that I insist everyone has to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronberg Bastion se terugvoer

Hi Corne

Thanks for your review - Hope we see you again on the honeymoon!

Kind regards
BrondbergBastion

Bronberg Bastion
Pieter S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Die gastehuis is 'n absulute juweel naby aan die stad en ideaal vir 'n vinnige wegbreek van die besige stadslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronberg Bastion se terugvoer

Baie dankie vir jou moeite om die terugvoer te gee. Sien uit om julle weer te ontvang.

Bronberg Bastion
Natalie F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredibly beautiful property - tranquil and grand.

This property absolutely blew us away. Our room was enormous and comfortable, with lots of nice touches. The property itself is like an art piece with beautiful stone architecture and metal artwork (some functional, some purely for aesthetics) everywhere you look. It was really such a pleasant stay, very pleasant owner - and I would very highly recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronberg Bastion se terugvoer

Thank you for taking the trouble to write the review! We appreciate the positive feedback. Hope to see you again!

Bronberg Bastion
Stephen V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Die kamer was mooi groot en meer as genoeg spasie. Kon lekker rustig verkeer en ontspan na lang dag se reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronberg Bastion se terugvoer

Thank you for your review and helping us to improve. Hoping to see you again.

Bronberg Bastion
Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwe-weg 171, Tierpoort, Pretoria, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA159ae8de962859967ea5e86c772999caafd4be69ba11ce5f306ce825da5093d3970d35b45978e2c115b123ecdeffea64824a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 171 Nkwe Road Tierpoort 1501 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.863726412671 28.398482172661
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem