Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bronx Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Rozanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 11 resensies vir Bronx Guest House
Netheid
3.3/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.1/5
Carl S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carl S
Besigheidsreis

Baie vriendelik en hulpvaardigme.

Baie lekker gelaap alles skoon hulle kan net die mikrogolf behandel met gif vol klein kokerrote.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronx Guest House se terugvoer

Goeiedag Carl

Baie dankie vir die resensie. Ons ag die kommentaar van ons gaste van uiterste belang. Ons waardeer die terugvoering en ons het daadwerklik opgetree om die probleem op te los.

Ons hoop en vertrou om jou gou weer by die gastehuis te ontvang.

Groete

Bronx gastehuis

Bronx Guest House
Jan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendlik, skoon en rustig.

Baie lekker gebly. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en netjies.

Alles was baie netjies. Die yskas het net nie onder koud gemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ok vir een nag se slaap.

Vir een nag ok. Ongelukkig geen seep en shampoo en baie harde handdoeke. Dit kort ook 'n bietjie kokkerot-behandeling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juandre V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juandre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n vinnige oornag tussen huis en bestemming of verblyf vir troue.

Absoluut waarde vir geld. Jy kry waarvoor jy betaal. Bestuurder was baie bedagsaam. Daar was ongelukkig nog mense in ons kamer toe ons gearriveer het (ongelukkig buite die Bronx se beheer), maar die bestuurder het onverskoning gevra en ons in een van hulle "suites" herallokeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clarissa V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Clarissa V
Saam met vriende

Great customer service, but black mould in bathroom is a health risk.

The host provided the best customer service I could have imagined, but unfortunately the shower had no hot water late at night after we got back from a wedding and the bathroom has black mould on the ceiling and windowsill (other than that and dust on the air-con unit the room was very clean and the bed sheets were a beautiful crisp, clean white). The fridge and kettle with coffee etc was very convenient. If the mould is cleaned and the shower has hot water I would 100% stay there again if I attend another wedding in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Steve T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The sooner we forget about the place, the better for us!

There was so much light into the room that we couldn't sleep and had to leave at 05:00 to drive home. There was also an eardrum tearing music that just made sleeping totally impossible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lucinda S
Gesin met klein kinders

Moeite gedoen vir ons - dit was 'n pluspunt.

Net 'n nag oorgebly, maar was heeltemal netjies, naby aan alles en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sibongile M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome I had a very good time.

Keep up the good work and keep us happy if I have to book, I will book at Bronx guest house again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lianna V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lianna V
Besigheidsreis

Uiters teleurstellend.

Beslis geen 4 ster-standaard nie. Stoel se spons kom uit. Badkamer se venster het geen handsvatsel. Net 1 van die 3 ligte se gloeilamp werk. Geen ketel. Yskas is vuil. Kragprop is baie vuil. Stortdeur is vuil. Geen matjie by die stort. Geen spieël. Geen plek waar mens haardroër kan inprop. Ontvangstoonbank ook vol stof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bronx Guest House se terugvoer

Goeie dag Lianna
Hoop dit gaan goed.
Ons is baie jammer om van jou ervaring te hoor. Ons doelwit is om altyd goeie diens te lewer. Ons gaan verseker die bogenoemde foute regstel in die kamer. Ons nooi jou graag uit om een aand gratis te bly om jou siening van die gastehuis reg te stel.
'n Mooi dag vir jou verder.
Groete.
Bronx gastehuis

Bronx Guest House
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cathiestraat 41, Erasmus, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAexEgae77MD4PjICAui0fUFa30unxhOSqHMxIuN8HUq4lD0ARiR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 41 Cathie Street Erasmus 1020 Gauteng 021 201 8901 12:00-00:00 10:00 -25.808784829328 28.735669271164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem