Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bronya's Guesthouse

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Ridge-laan 4, Redstone Private Country Estate, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bronya's Guesthouse is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, op 'n veilige landgoed in Broederstroom, Hartbeespoort. Dit is 'n pragtige dorpie aan die voet van die Magaliesbergreeks in Noordwes. Dit is die ideale akkommodasie vir trougaste wat 'n troue in Redstone moet bywoon.

Verblyf word aangebied in Bachelor's Den wat aan die hoofhuis grens, asook Protea 1 en 2.

Die verblyf is grootendeels geskik vir trougaste wat oornaggeriewe soek, aangesien daar nie braai- of kombuisgeriewe is nie.

Die Bachelor's Den het slaapplek vir 4 gaste in 'n klein oopplan-eenheid met 'n kombuisie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 30 resensies vir Bronya's Guesthouse
Netheid
3.7/5
Diens
3.1/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Bennie en Elize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 144

Jaar gelys 7

Ligging

  • Ridge-laan 4, Redstone Private Country Estate, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Gaste dink Bronya's Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Ridge-laan 4, Redstone Private Country Estate, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVtA0VdW3Z8zieHRxCvQn7pUETtgh3pnIqQLPiafMHKp5zz8oP0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 30 5 1 4 4 Ridge Lane Redstone Private Country Estate 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.779558582605 27.875251136246
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem