Katima Mountain View Lodge
Beskrywing
Dié ruim kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Daar is nie 'n kombuis nie, maar dit kan saam met Leopards Creek gehuur word en is ideaal vir 'n oornagverblyf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is aan die instansie betaalbaar. Dit word binne 3 dae vanaf vertrek via EFT terugbetaal.
Daar is 'n grondpad wat na die eiendom lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Neem asseblief kennis dat die swembad by Katima Mountain View Lodge eksklusief beskikbaar is vir gaste vanaf 12:00 tot 17:00. Gebruik van die swembad is op eie risiko, en Katima Mountain View Lodge sal nie aanspreeklik gehou word vir enige beserings of verliese wat gely word tydens die gebruik van die fasiliteit nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim kamer het 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, wasbak en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n tuintjie met 'n braaigeriewe. Ideaal om saam met Eagles Nest te huur
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is aan die instansie betaalbaar. Dit word binne 3 dae vanaf vertrek via EFT terugbetaal.
Daar is 'n grondpad wat na die eiendom lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Neem asseblief kennis dat die swembad by Katima Mountain View Lodge eksklusief beskikbaar is vir gaste vanaf 12:00 tot 17:00. Gebruik van die swembad is op eie risiko, en Katima Mountain View Lodge sal nie aanspreeklik gehou word vir enige beserings of verliese wat gely word tydens die gebruik van die fasiliteit nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-slaapkamer vorm deel van die hoofhuis en kan apart of saam met die ander eenhede op die perseel bespreek word. Dit het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en die badkamer het 'n stort. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond, oondjie, stoof en tee- en koffie maak geriewe toegerus is. Die eenheid het 'n gemaklike sitkamerstel en toegang tot 'n tuin. Neem asb. kennis daar is geen TV nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is aan die instansie betaalbaar. Dit word binne 3 dae vanaf vertrek via EFT terugbetaal.
Daar is 'n grondpad wat na die eiendom lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Neem asseblief kennis dat die swembad by Katima Mountain View Lodge eksklusief beskikbaar is vir gaste vanaf 12:00 tot 17:00. Gebruik van die swembad is op eie risiko, en Katima Mountain View Lodge sal nie aanspreeklik gehou word vir enige beserings of verliese wat gely word tydens die gebruik van die fasiliteit nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Ridge Lane, Redstone Private Country Estate, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang