Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bronze Paradise Unit 1

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2024 tot 22 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bournemouth-laan 745, Bronze Paradise 1, Leisure Bay, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 R1 440 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bronze Paradise Unit 1 is 'n selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Leisure Bay op die strandfront.

Dit is versier met 'n Mykonos-tema en lei na 'n groot stoep met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Daar is lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort in die hoofslaapkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 'n stapelbed. Twee van die kamers deel 'n badkamer met 'n bad. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Maaltye kan by die etenstafel genuttig word en gaste kan in die sitarea voor die TV met DStv ontspan. Die leefarea het lugversorging en bied toegang tot 'n stoep met stoepmeubels.

Die kompleks bied 'n groot swembad, braaigeriewe, asook 'n wasgoedarea en saans is daar 'n sekuriteitswag wat die perseel patrolleer. Die strand is maklik via 'n houtbruggie bereikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Bronze Paradise Unit 1 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Bronze Paradise Unit 1
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Dewet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 4

Ligging

  • Bournemouth-laan 745, Bronze Paradise 1, Leisure Bay, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bronze Paradise Unit 1 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bournemouth-laan 745, Bronze Paradise 1, Leisure Bay, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e63e7c755e9039da7a97df797cbb20037b06df63d2d4cb685f1445598f33b6a37729ce90bf36367d72abb32630c83e3066d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 745 Bournemouth Avenue Bronze Paradise 1 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.031046521007 30.236719333205
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem