Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bronze Paradise Unit 13

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die sleutels moet by die Glenmore Caltex-vulstasie opgetel word. Gaste moet hul eie badhanddoeke en strandhanddoeke saambring.

HUISREËLS

1. Moet asb. geen vreemde voorwerpe, sanitêre doeke of weggooibare doeke in die toilet gooi nie.
Alle vakansiehuise het een of ander vorm van septiese tenk.
2.Geen geraas na 22:00 gedurende die week en 23:00 oor naweke nie. Hou asb. die volume van die motor se klankstelsels op 'n redelike lae vlak.
3. Geen braai of vuur mag binnenshuis, op toegeboude stoepe, balkonne of houtdekke gemaak word nie.
Gebruik asb. net die spesiaal aangewese braai-areas en maak asb. seker dat alle deure en vensters toe is om te verhoed dat die braairook die huis binnedring.
4. GEEN VUURWERK WORD OP DIE PERSEEL TOEGELAAT NIE. Leisure Bay is 'n Vuurwerk-vrye sone.
5.Geen meubels of toebehore mag van die perseel verwyder word nie.
6. Los asb. die perseel soos jy dit gevind het. Spoel seesand af voordat jy in die huis gaan.
Laat die kombuis netjies en skoon, was en bêre alle skottelgod. R200 boete sal op vuil skottelgoed gehef word.
7. Maak asb. seker dat die alarm aan is en dat die vensters en deure gesluit is met vertrek.
8. Ons vertrou jy sal vir alle items in die huis sorg, verwittig ons asb. van enige skade of breekskade sodat ons die koste van die verlies kan bereken.
9. Indien jy 'n troeteldiervriendelike eenheid het, tel asb. agter jou hond op. 'n Boete van R200 sal gehef word
10. Rook is streng verbode in die vakansiehuise.
11. Bring asb. eie bad- en swemhanddoeke.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bournemouth-laan 747, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fa7afd523ca22600f3561279ce1adf58d33aefcc6b9b759e44a0e85ee99a7f11403bb5526b70c57cd597258a16478cd9638?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 747 Bournemouth Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -31.031031904586 30.237007527122
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem