Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brookes Hill Studio

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 20 Junie 2024. Bespreekbaar tot 4 Mei 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lady Bea-singel 257, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brookes Hill Studio bied knus oornagverblyf in 'n veilige kompleks in Somerstrand. Dit kan die ideale opsie vir 'n paartjie wees wat graag Gqeberha (Port Elizabeth) se kus wil verken.

Hierdie oopplan-ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het lugversorging. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n yskassie met voorraad wat gaste teen 'n ekstra koste kan koop. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.

Die ateljeewoonstel lei na 'n lieflike balkon met 'n see-uitsig. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en sonstoele. Die kompleks is naby Humewood-strand, Denville-strand en Kings-strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Brookes Hill Studio sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Brookes Hill Studio
Netheid
5.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Jason Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Lady Bea-singel 257, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Brookes Hill Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lady Bea-singel 257, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad5167d5d612f0fd8db9e8daa3787654ac68ed166f33b20ba46edbf1e01538e17dc0d965e0916bde4ae41fb02d4a3650b989?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R560 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 257 Lady Bea Crescent Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.978208306932 25.651002689163
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem