Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brookes on the beach 51

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Bea-singel, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6019, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brookes on the beach 51 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Brookes Hill Suites geleë en dis ideaal vir 'n paartjie of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die oopplan-eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n sitarea en kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het direkte toegang tot 'n gemeenskaplike tuin en braaigeriewe en die eenheid is naby die strand, 'n paar restaurante en die kasino-sentrum. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Brookes on the beach 51 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Brookes on the beach 51
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Kosalin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Jaar gelys 5

Ligging

  • Lady Bea-singel, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6019, Oos-Kaap
  • Gaste dink Brookes on the beach 51 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Bea-singel, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6019, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9918465ff971ec9b5d0375056547243e9a2e21eb560f368da776d79019303088e4e97d864fa5429d7771c44d8acb156c3344?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Lady Bea Crescent Humewood 6019 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978314887165 25.650909703989
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem