LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Brooklyn Manor | LekkeSlaap
+52

Brooklyn Manor

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Brooklyn Manor
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Pieter B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Enkelreisiger

Aangename omgewing, stil en rustig.

Kamer was gerieflik en skoon, en met die inboek was dit bitter vinnig gewees, geen lang gewag nie. Terrein waar gastehuis geleë is, is netjies, skoon en skep 'n kalm en rustige atmosfeer.

Peter D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, warm en gesellig. Dankie.

Ons het nie gesukkel om Brooklyn Manor op te spoor nie. Dit was 'n warm ontvangs en baie gasvry. Die beddens was snoesig en die badkamer skoon en gerieflik so ook die res van die gastehuis. Baie dankie vir jul vriendelike diens.

Dirk O - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike ou dubbelverdiepinghuis, so mooi ingerig!

Ons sal beslis weer by Brooklyn Manor tuisgaan wanneer ons weer in Pretoria verblyf benodig. Die beddens het heerlik geslaap! Memory het ons baie vriendelik en behulpsaam ontvang en is belis 'n aanwins vir die gastehuis.

Steve C - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve C
Gesin met tieners

Neat, clean accomodation but breakfasts are very expensive

The accommodation was very comfortable, neat and clean. There were a few small issues like the one globe in the bedside light was not working and the shower rose needed attention. They were offering a 40% discount which made the stay very affordable. At that price I would definitely stay there again. I got the feeling that they didn't encourage guests to have breakfast there because they charge R 150 per person for breakfast. That is exorbitant!

Johannes Jp M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Jp M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs oornag.

Oornag ná 'n kuier in die Kaap. Plek is baie skoon en rustig. Beddegoed was mooi skoon.

Antjie C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antjie C
Besigheidsreis

Brooklyn Manor is uniek en ek het 'n rustigheid beleef was verfrissend is.

Die hele atmosfeer is rustig en outentiek. Die grootste kompliment wat ek kan gee is die matras wat op die bed gebruik word is van baie hoë standaard. Ek sal beslis weer daar bly.

Magda V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons is vriendelik ontvang en die kamer was ruim en netjies. Pragtige tuin.

Linette N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi - so lekker gebly!

Brooklyn Manor - Wow! Dit was regtig iets besonders om hier tuis te gaan en sal werklik aanbeveel word!

Burnie N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Burnie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voorwaar 'n aangename verrassing!

Die gebou se argitektuur en meublement verwys na 'n vergete vorige era, maar die diens en fasiliteite onderskryf vandag se moderne standaarde en verwagtinge as dit kom by luuksheid, privaatheid en gerief. Dit was voorwaar lekker om hier te kon oorbly. Die feit dat hierdie instansie bereid is om sy prys te laat sak in swaar ekonomiese tye sal definitief my aanbeveling kry en verder ondersteuning in die toekoms.

Raymandi G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymandi G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, veilig en privaat.

Stortkop kort vervanging by kamer 4, maar die res van die plek is netjies en mooi instandgehou. Sal definitief weer daar boek in die toekoms.

Marika V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en rustig.

Baie dankie vir die aand se rustigheid, dit was baie aangenaam.

Rouvé D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouvé D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike oorslaap op pad na die O.R. Tambo Lughawe die volgende oggend.

Ons was onder die indruk dat die verblyf bed en ontbyt ingesluit het, maar moes uitvind dit was net 'n bed. Teen die afslagprys was dit steeds waarde vir geld.

Louis B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename plek om te bly.

Vriendelikke ontvangs, pragtige kamer en gastehuis.

Brooklyn Manor's terugvoer

Goeie dag Louis, baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons waardeer dit onsettend baie, hoop om julle gou weer te sien. Dankie.

Brooklyn Manor
Michelle M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagverblyf.

Gerieflike, netjies en skoon akkommodasie in Brooklyn, naby universiteit, winkels en restaurante. Baie rustig en stil. Vriendelike ontvangs en veilige parkering.

Brooklyn Manor's terugvoer

Good day Michelle, thank you so much for this lovely feedback, we appreciate it. Hope to see you back soon.

Brooklyn Manor
Willa H - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tradisionele gastehuis met ’n ongelooflike mooi tuin.

Ruim, gerieflike kamers. Pragtige swembad en tuin om van te droom.

Brooklyn Manor's terugvoer

Good day Willem, thank you so much for this amazing feedback. We hope to see you back soon.

Brooklyn Manor
Raynier M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raynier M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar was ’n misverstand met aankoms, maar daar is groot om verskoning gevra en selfs ’n bottel wyn gegee.

Ons het dit baie geniet. Swembad skoon, kamers skoon, netjies en sal enige tyd weer gaan.

Brooklyn Manor's terugvoer

Good day Raynier, thank you so much for this amazing feedback. You are always welcome back.

Brooklyn Manor
Hannes C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ouwêreld met luukse afwerking.

'n Baie ou gebou, baie netjies gerestoureer en omskep. Hier en daar is daar klein tekens waar instandhouding nodig is, maar dit doen geen afbreek aan die oorbly nie. Alhoewel ons nie ontbyt geniet het nie, klink R150 per kop nogal rof. Kamers het lugreëling of dakwaaier nodig vir die warm nagte. Die tafelwaaier doen nie die ding nie en is lawaaierig en hinderlik. Behalwe vir die water wat afgesny was, buite beheer van die lodge, was ons oorbly baie aangenaam.

Brooklyn Manor's terugvoer

Good day Hannes, thank you for this great feedback. Thank you for your understanding, you've been great and you are always welcome back.

Brooklyn Manor
Renae B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renae B
Gesin met klein kinders

Baie mooi huis en tuin. Vriendelike ontvangs.

Calvin en Ashley het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer.

Brooklyn Manor's terugvoer

Good day Renae, thank you so much for this amazing feedback. We hope to see you back soon.

Brooklyn Manor
Gert S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Atmosfeer is fantasties

Brooklyn Manor's terugvoer

Good day Gert, thank you so much for this wonderful feedback. We hope to see you back soon.

Brooklyn Manor
Mariét S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariét S
Gesin met klein kinders

Voel of mens by die huis is.

Voel of mens by die huis is, kos was ook baie lekker. Net ek en my baba was daar en dit het baie goed gewerk met 'n klein baba.

Brooklyn Manor's terugvoer

Good day Mariét, thank you so much for this wonderful feedback. We hope to see you back soon.

Brooklyn Manor
Waldo K - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Waldo K
Enkelreisiger

Die ligging is reg en diens vriendelik.

Ek was in PTA vir 'n wedloop by Phobians en het lekker gebly. Ek het die ontbyt gemis, maar kans gekry om na die wedloop nog vinnig te stort voordat ek uitgeboek het.

Vanaf R1 300
R1 300 R910
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R1 300 R910
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R1 300 R910
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andersonstraat 323, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca5c4c8ac779009ab5cef94a9431fcb3382a3b7891b4a28625e2724c69df0075f6c37f49cd7b6362241957c5c768cdd53f05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300, nou Vanaf R910  per nag(plek vir 2) 21 5 1 5 323 Anderson Street Brooklyn 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.763659 28.245769
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!