+42
Gastehuis in Brooklyn

Brooks Cottage Guest House

The Contemporary Room
Vanaf
Vanaf R 1 410
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort en 'n bad. Die kamer het ook 'n mikrogolfoond, yskassie en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Indonesian Room
Vanaf
Vanaf R 1 410
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit het toegang tot 'n buitebad op die privaat stoep. Die kamer het ook 'n mikrogolfoond, yskassie en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Modern Victorian Room
Vanaf
Vanaf R 1 552
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is ruim, oopplan en smaakvol versier. Dit het 'n koninggrootte-bed, driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n pootjiesbad. Die kamer front na noord. Daar is ook 'n sitarea, gaskaggel, kroegie, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Mahogany Room
Vanaf
Vanaf R 1 552
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koningingrootte-bed, driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamer het ook 'n mikrogolfoond, yskassie en 'n TV met sekere DStv-kanale. Dit bied 'n uitsig oor die swembad en die tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 410
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

283 Brooks Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwMWUwNjI3LWZmYWYtNDI5OS05MTVkLTZjNGVkZGUyNWQzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 410 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 283 Brooks Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 10:00-22:00 11:00 -25.761560400051 28.244470300594

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang