Brown Jug Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Beskrywing

Brown Jug Guest House is in Eastcliff, Hermanus. Dié gastehuis is ideaal geleë naby Hermanus se restaurante, winkelsentrums en die bekende plekke om die walvisse dop te hou in die walvisseisoen. Die inwonende hondekinders, die Labradors Keesha en Tula sien daarna uit om gaste te ontmoet.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede: 'n ateljee, 'n eenslaapkamerwoonstel en 'n tweeslaapkamer-eenheid. Al die eenhede het kombuisgeriewe en 'n privaat braai-area. Ander geriewe sluit TV met DStv, gratis WiFi, komplimentêre toiletgeriewe en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Daar is afstandbeheertoegang vanaf die perseel en onderdakparkeerplek. Gaste kan die gemeenskaplike swembad met sonstoele geniet.

Besienswaardighede in die omtrek sluit 'n 27-putjie-gholfbaan, kajaktoere na Walkerbaai, haakhokduik en walviskyktoere in. Daar is kranspaadjies, die marine-getypoel, Fernkloof Natuurroete en bergfietsroetes om te verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Brown Jug Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 R567 per nag (plek vir 2)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]