Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Browns Manor

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Browns Manor
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Monty S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monty S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oase na 'n lang dag se reis. Wonderlik.

Baie netjies en skoon. Baie vriendelike personeel en 'n heerlike ontbyt. Pragtige tuine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henrietta N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta N

Beautiful, clean, excellent staff and breakfast. Loved the ground squirrels. Would definitely recommend.

No generator, stand-alone room still has a neighbor in a room attached. This however does not detract from a value for money stay in a gorgeous garden and serene surroundings. Also, larger vehicles can park without difficulty. All in all a wonderful stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anton B
Saam met vriende

Verblyf van hoë standaard.

Verblyf van hoë standaard tussen wingerde net buite Upington op Olifantshoekpad. Baie mooi tuine. Veilige parkering en baie netjiese kamers. Personeel baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronita F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronita F
Besigheidsreis

Gerieflik, netjies, mooi.

Browns is baie netjies en gasvry. Die mense is vriendelik en baie behulpsaam. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma B

Ons moes 'n heel tydjie wag dat iemand die hek tot die perseel oopmaak.

Personeel was nie oorvriendelik nie. Niemand het verduidelik hoe die kluis in die kamer werk nie. Geen kragopwekker tydens beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Browns Manor se terugvoer

Goeie dag Thelma,
Baie jammer om te hoor dat jy nie tevrede was met ons diens nie.
Ek vra onverskoning vir die hek, ons het tegniese probleme ondervind en dit is intussen hertstel.
Ons sal julle graag in die toekoms weer wil akkommodeer en dan verseker van ons uitstekende diens.
Mooi dag.
Groete,
Browns Manor Bestuur

Browns Manor
Charmaine S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Heerlik. Baie mooi plekkie, baie skoon en netjies. Personeel is baie vriendelik. Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennebe L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennebe L

Onverwags en opreg verras met Browns Manor.

Dit was bitter mooi, soos 'n oasis in die begin-punt van die dorp. Ons het nie verwag dat dit so mooi, groen, netjies en modern sal wees nie. Goeie oornagpunt na 'n lang reis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette B
Gesin met tieners

Heerlike oornag!

Groot skoon kamer, gemaklike bed met al die ekstras. Veilige parkering. Ons moes voor ontbyt ry maar hulle het vir ons ‘n heerlike ‘goodie bag’ gepak. Dankie vir die moeite!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Browns Manor se terugvoer

Bly julle is tevrede, hopelik sien ons julle binnekort!

Groete
Stephen

Browns Manor
Videa L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Videa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie lekker gekuier en ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Browns Manor se terugvoer

Bly julle het julle kuier by ons geniet, hoop ons sien julle binnekort. Groete

Browns Manor
Marlene P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Baie mooi gastehuis en het baie moeite gedoen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana D
Saam met vriende

Regtig 'n baie oulike plek met 'n vriendelike gasheer.

Die Browns gastehuis is pragtig, en die eienaar is vreeslik vriendelik en hulpvaardig. Die swembad is regtig iets om te probeer na 'n lang, warm pad. Die braai-area is heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl M - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl M
Gesin met klein kinders

Lekker gebly, baie netjies en goeie waarde vir geld.

Die gastehuis is goed toegerus met alles wat nodig is. Die veiligheid is uitstekend en die klimraam en grasperke heerlik vir kinders. Die feit dat kinders saam met ouers in dieselfde kamer geakkommodeer kon word was definitief 'n pluspunt. Die ontbyt was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudi V - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi V
Besigheidsreis

Elke sent die moeite werd!

Goeie diens, met pragtige slaapkamers, heerlike ontbyt in 'n stemmige atmosfeer! Ek sal beslis weer die gastehuis besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N14 Olifantshoekweg, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4Y2IxZTVlLTU4MGItNGJlZi05ZmZiLWFjYWQzN2YwYTZhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 N14 Olifantshoek Road Keidebees 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -28.433713580873 21.306309700012
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem