Lambertsbaai Akkommodasie by Brug Accommodation | LekkeSlaap
+13

Brug Accommodation

Selfsorg
  • Vanaf R2 400 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 9, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Brug Accommodation bied gehalte-verblyf in Lambertsbaai. Die vakansie-eenheid is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand en doendinge geleë.

Dié woonstel het 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en daar is 2 volledige badkamers.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, skottelgoedwasser, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 'n eetkamer met 'n binnebraai en genoeg sitplek waar gaste hul etes saam kan geniet, sowel as 'n aparte sitkamer met gemaklike rusbanke en volledige DStv-kanale.

Parkeerplek is in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar.

Brug Accommodation het 'n lieflike see-uitsig en is naby talle visvangareas.

Slaapplek

’n Bespreking by Brug Accommodation sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kerkstraat 9, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 9, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASqpGWUAgkTamNKeDPHFA2PVGKSkXSTzS3JhQJizxfYw90Vr6sE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (vir 6 persone) 9 Church Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.0980662 18.3042394
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za