+25
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Cooper Street, Port Elizabeth Central, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

B's Place bied gerieflike selfsorgverblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) met slaapplek vir 2 per eenheid.

Verblyf word in die woonstel met 'n tuin-uitsig en die grondvloer-woonstel gebied. Dié oopplan-eenhede beskik oor gerieflike beddens en elke eenheid het 'n en suite-badkamer.

Elke kombuisie is toegerus met 'n yskas, gasstoof of induksieplaat, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het ook 'n TV met DStv en WiFi,.

Elke eenheid lei na 'n stoep met stoepmeubels waar gaste kan rook. 'n Weber-braai is beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek op die perseel vir die woonstel met 'n tuin-uitsig. en die grondvloer-woonstel bied parkeerplek in 'n motorhuis.

B's Place is net 100 m vanaf Beeryard-kroeg en -restaurant, 500 m vanaf verskeie winkels en restaurante, en 5 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe, Splash Waterworld en die strand.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 12 Cooper Street, Port Elizabeth Central, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink B's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

12 Cooper Street, Port Elizabeth Central, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7694a70728a3d57f657b7f7a60b9f7388494d74526b0806ea19f279e97dbc9cd803da0891ca16e1297102c38d6f3a638a25f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 12 Cooper Street Port Elizabeth Central 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.95860688663 25.607293726216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang