LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by B's Place | LekkeSlaap
+78

B's Place

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strausslaan 4, Van der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 R423 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

B's Place bied gerieflike selfsorgverblyf vir rustige oornagverblyf. B's Place is in Potchefstroom en bied maklike toegang tot die universiteit, sportsgronde en Mooirivier Mall. Gerieflike verblyf word in 4 unieke woonstelle gebied.

Elke woonstel het 'n privaat ingang, privaat badkamer en veilige onderdakparkeerplek. Drie van die woonstelle het kombuisies en elkeen het 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke woonstel het ook 'n TV met DStv, 'n haardroër en 'n hangkas.

Gratis WiFi is beskikbaar en gaste is welkom om van die tuin en braaigeriewe op die perseel gebruik maak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Strausslaan 4, Van der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R650
Vanaf R423
per nag (plek vir 2)
was R650
Vanaf R423
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strausslaan 4, Van der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21afe51a48ba3f0a6132d7ff133c05e7ca8e94d49847a3bac009aaa5e05b4d4b4222c90b6975889a752f975763512da9d597?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R423  per nag (plek vir 2) 4 Strauss Avenue Van der Hoff Park 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.699162943512 27.112600317791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!