LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bua Nnete Luxury Lodge | LekkeSlaap
+18

Bua Nnete Luxury Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Bua Nnete Luxury Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marissa C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa C
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer en baie vriendelike mense.

Thinus en Matilda was baie gasvry en het ongelooflike lekker kos gemaak. Baie moeite gedoen met die kinders!

Ronel K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K
Gesin met klein kinders

Ons sal vir enige iemand aanbeveel.

Ons het dit baie geniet, die personeel is baie vriendelik, ek het baie tuis gevoel. Dit was vir my lekker dat ons kon drankies en verversings by die kuierarea neem en hulle vertrou ons dat ons dit sal opskryf en betaal!

Alta D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D
Saam met vriende

Verblyf was uit die boonste rakke.

Die verblyf was uitstekend. Alhoewel ek net 'n klein iets opgetel het wat dalk kan verbeter: 'n glas kan voorsien word in chalet vir water drink en miskien kan daar fasiliteit van koffie wees al is dit nie te ernstig nie, maar wel 'n glas vir water. Sal dit met graagte aanbeveel, pragtig skoon en baie vriendelike mense. Dankie vir 'n heerlike aand daar.

Bua Nnete Luxury Lodge's terugvoer

Hi Alta,

Baie dankie vir jou positiewe bydrae. Ons sal dit oorweeg. Daar is koffie in die kuier/braai area altyd beskikbaar.

Hoop om julle weer te sien and baie dankie weereens!

Groete,
Gerhard Vos

Bua Nnete Luxury Lodge
Alda S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alda S
Gesin met tieners

Heerlike verblyf met groot gerieflike kamers.

Pragtige plekkie in die Bosveld. Die kamers is baie groot en toegerus met waaier en lugversorger. Personeel is bedagsaam, vriendelik en hulpvaardig.

Bua Nnete Luxury Lodge's terugvoer

Hallo Alta

Graag big ek jou in dat ons vanaf 2019 well koffie en tee in die gamers beskikbaar het. Dankie vir daai positiewe bydrea!

Bua Nnete Luxury Lodge
Kobus D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D
Enkelreisiger

Hartlike, gasvrye mense.

Hartlike, gasvrye mense, tops.

Wilhelm S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm S
Besigheidsreis

Netjies, skoon en moderne Bosveld-verblyf met 'n lekker atmosfeer vir 'n verandering.

Ingerigte bosveldverblyf. Die eenhede het spasie en is skoon en modern. Die personeel is goed opgelei en maak baie lekker kos. Bergfietspaadjies op plaas beskikbaar!

Tertia V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike bosveld-ontspanning.

Bua Nnete - Dit was nou regtig 'n rus vir liggaam en siel, die stilte van die bosveld is soos terapie. Die uitkyk oor die veld met die diere wat heeldag kom en gaan om te kom water drink en vreet is 'n bonus. Gerhard en Yolande is baie aangename mense en laat mens sommer voel of jy by jou 2de huis is. Dankie, ons het "lekke" geslaap en alles is baie skoon en netjies. Ek sal enige tyd weer daar gaan rus soek.

Bua Nnete Luxury Lodge's terugvoer

Baie dankie Danie, ons probeer ons bes om 'n tweede tuiste vir ons kliënte te bied!

Bua Nnete Luxury Lodge
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N11 & R572, Van Wyksfontein, Tom Burke, 0621, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2MGZmZjkwLTkzMWUtNDM2MC05YjgwLTEyMWE1OTk5Y2I4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 N11 & R572 Van Wyksfontein 0621 Limpopo 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -23.07226066938 27.995960437759
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!