Bubez Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bubez Guesthouse is in Baberton en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby die Barberton Museum, die Jock of the Bushveld-standbeeld en die toeriste-inligtingsentrum. Dit spog met ’n pragtige uitsig van Baberton en die De Kaap-vallei, asook sonsondergange- en opkomste.

Verblyf bestaan uit 6 suites om van te kies. Elke eenheid het ’n privaat badkamer, lugversorging, ongeboude kaste en ’n verskeidenheid geriewe.

Die gastehuis het braaigeriewe, ’n gemeenskaplike tuin en terras.

Ontbyt word aangebied in die eetarea en is beskikbaar indien vooraf gereël en teen ekstra kostes.

Verder is daar veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bubez Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za