Bubezi Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bubezi Guesthouse bied B&B in Hazyview. Dié gastehuis is ideal vir mense wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie op pad na die Krugerwildtuin of belangstel in die doendinge en besienswaardighede in die omgewing.

Daar is 3 kamers wat individueel ingerig en versier is. Elke kamer het 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed en enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer. En elke kamer is ingerig met WiFi, lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, en koffie- en teemaakgeriewe.

Soggens word 'n volledige warm en koue buffet-ontbyt voorgesit op die perseel. 'n Driegang-aandete kan saans, teen 'n addisionele koste genuttig word en moet vooraf bestel word. Verder is daar 'n kroeg met 'n uitsig oor 'n dammetjie wat heelwat watervoëls lok.

Die gastehuis bied ook toere na die Krugerwildtuin en ander wildreservate en besienswaardighede in die omgewing.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bubezi Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za