Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Safari Bed & Breakfast

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Safari Bed & Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hannalie K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Die ontvangs, kamer, ontbyt: alles van top gehalte. Ek sal beslis Bubezi Gastehuis hoogs aanbeveel vir enige iemand. Sal beslis weer van hierdie juweel gebruik maak. Bubezi tiek al mens se voorkeure. Netheid, kraakvars beddegoed, ontbyt, DStv, WiFi. Alles is van top klas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens, besonderse ontbyt ontvang, netheid en grootte van kamer met 'n lieflike bad en stort.

Hierdie bed en ontbyt is 'n uitstekende en goed geleë blyplek vir enige persoon wat graag die wildtuin wil besoek of enige area in die nabye omgewing van die Laeveld. Baie sentraal met besonderse gerief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herbert V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herbert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Andy gee graag advies, wat baie gehelp het om die gebied te beleef.

Omgewing is altyd spesiaal. Selfs swak weer is nie n demper nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lepelaarstraat 577, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda334ba4e93d825088c0de7306e8faaeb01408450811d2f1130a1e6794efdb944da868fd2fd30c8ddafd81fe22536bcf5b98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 577 Lepelaar Street Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.033039893749 31.145368948935
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem