Bucaco Sud

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Geleë te Bettysbaai op die skilderagtige walvis-kusroete tussen Kaapstad en Hermanus. Deurdat dit 'n deel vorm van Suid-Afrika se eerste internasionaal-erkende UNESCO Biosfeer Natuurreservaat (Kogelberg), word die hele area beskou as die hart van die Kaapse Blomkoninkryk met sowat 1600 spesies.

Individueel versierde en gerieflike kamers met perkallinne. Sommige kamers bied asemrowende uitsigte oor die kuslyn, en die see van die Wes-Kaap.

Die geriewe in die kamers sluit in tee- en koffiemaakgeriewe, verwarmers, satelliet-TV en WiFi. Die meeste kamers het storte, en 1 kamer, die Southern Right-kamer, het 'n romantiese Victoriaanse bad.

Daar is oorgenoeg inligting oor toeristebestemmings, tydskrifte en ander leesstof om van te kies.
Ontbyt is die tyd om ons varsgebakte lekkernye en koffie te geniet, en jou gedagtes te laat gaan oor die skoonheid van die wonderlike uitsigte.

Die Harold Porter Nasionale Botaniese Tuine met inheemse blomme, fynbosbedekte berghange, watervalle, strome en donker poele, is minute per weg voet vanaf Buçaco Sud.

Daar is asemrowende, ongerepte, strande, varswaterdamme, 'n kusreservaat, en 'n kolonie van Afrika-pikkewyne te Stoney Point (1 van slegs 3 op die Afrika-kontinent.)

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Portugees
  •  Spaans

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bucaco Sud gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]