Buccleuch Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Buccleuch Bed and Breakfast bied gastekamerverblyf en beskik oor 'n privaat ingang. Dit is in die voorstad Buccleuch in Sandton geleë. Die area is ongekunsteld en oor die algemeen stil en rustig. Die plaaslike winkels, diensstasie en die Woodmead en Eye of Africa Winkelsentrums is net 'n entjie se ry hiervandaan.

Die ruim gastekamers bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, en-suite-stort en ingeboude kaste. Die kamer is toegerus met 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Die perseel is baie veilig en word beskerm deur sekuriteitskameras en 'n motorhek. Ons is troeteldiervriendelik en daar is 2 honde en 2 katte op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Buccleuch Bed and Breakfast sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Buccleuch Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false