Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buckingham Place

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buckingham-weg 111, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 R595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Buckingham Place is 'n selfsorg-eenheid op die bestuurder se perseel in die voorstad Kloof in Durban. Dit is lekker naby Durban se middestad en is dus die ideale basis vir gaste wat die area wil verken.

Die eenslaapkamer-eenheid is perfek vir 2 gaste of 'n sakereisiger. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is met 'n yskassie, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en ketel toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dit lei na 'n balkon met buitesitplek en 'n uitsig oor die tuin. Gratis WiFi, lugversorging en onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan die nabygeleë Kloof Natuurreservaat besoek of die talle winkels en restaurante in die omliggende voorstede verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Fred C
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het veilig en privaat gevoel en sal beslis weer hier oornag vir 'n wegbreek. Die gasheer is 'n diamant. Attention to detail is duidelik een van di...
Sien meer
Okt 2024
Fred S
Besigheidsreis
5.0
Baie nice. Beste gastehuis wat ek al in gebly het!
Okt 2024
Ivan O
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Fantasties! Het al by verskeie gastehuise in SA oorgeslaap. Buckingham Place is by verre die beste. Gerald is next level!
Sep 2024
Pieter B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect stay, modern yet tranquil, amazing hosts, highly recommended. We have had the most wonderful stay! This unit is just perfect! T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Charles P
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies en goed toegerus. Wonderlike netjies en ruim eenheid in 'n pragtige omgewing. Die gasvryheid en hulpvaardigheid was uitstekend. Ons was aangen...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Buckingham-weg 111, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Buckingham Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buckingham-weg 111, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe10b7dc3e2fd27b9a643819ccafc4be76e3e6e4c2bef5e6b5c10508c88966901fb3e702baf5e565f710dce36a4be128704a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 111 Buckingham Road Kloof 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.769737108109 30.848712166664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang