Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Geen rook word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen ongemagtigde bykomende gaste word toegelaat nie. Dagbesoekers is baie welkom van 8:00 tot 20:00.
'n Maksimum van 4 gaste word per nag toegelaat.
Vars handdoeke word een keer per week voorsien.
Ingesluit vir vuil wasgoed:
Een voorlaai-outomatiese wasmasjien
Een Dri-buddy
Een klere-droograk
Een strykyster
Een tafelblad-strykplank
'n Weeklikse skoonmaak van die eenheid kan vooraf gereël word.
Die eiendom word bedien deur 'n 24-uur gewapende reaksie-sekuriteitsmaatskappy.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Belfast Drive, Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang