LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Buddy's Place | LekkeSlaap
+41

Buddy's Place

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Buddy's Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gerhard V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met vriende

Weggesteekte juweel van die Suidkus.

Beste B&B in die Suidkus, fantastiese diens, kos en soveel meer.

Buddy's Place's terugvoer

Dankie Gerhard, dit was n voorreg om julle by ons te kon huisves en ons sien uit na die volgende keer

Buddy's Place
Ingrid P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid P
Gesin met klein kinders

Pragtig, netjies en puik diens!

Ons het 'n wonderlik tyd gehad. Ontbyt was heerlik elke oggend. Die kamer was pragtig, netjies en mooi skoon. Het baie lekker by blou swembad met kind gespeel en ontspan. Diens was absoluut puik en sal vir seker weer Buddy's besoek.

Buddy's Place's terugvoer

Baie dankie Ingrid, dit was lekker om julle by ons te he, jammer die tydtjie was so kort, kom kuier gou weer.

Buddy's Place
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Widenha-rylaan, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtDwgk7gC7XQYAbpAwiZ4lBHaToezcMAWXp5m7rmDRr8DuHQSjG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R860  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 8 Widenham Drive Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.213499605728 30.793251228424
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!