LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Buff and Fellow Eco Cabins | LekkeSlaap
+70

Buff and Fellow Eco Cabins

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Buff and Fellow Eco Cabins
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hansie S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hansie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Belewenis, 'n baie mooi plek.

Die moeite werd om te besoek.

Buff and Fellow Eco Cabins's terugvoer

Baie dankie, vir julle kuier by ons, het dit geniet om julle hier te kon verwelkom.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Buff and Fellow Eco Cabins
Hettinet B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettinet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Inboek was maklik en gerieflik.

Ongelooflike mooi en rustige omgewing. Uitstekende dienslewering. Beïndruk met alles wat hulle bied.

Johan V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitgerus met die mooiste views, beste views en moderne blyplek op 'n pragtige plaas.

Sal vir seker weer gaan kuier by Buff and Fellow Eco Cabins!

Buff and Fellow Eco Cabins's terugvoer

Baie dankie, vir julle kuier by ons, het dit geniet om julle hier te kon verwelkom. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Buff and Fellow Eco Cabins
Dirk W - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik!

Rustig en so mooi! Netjies en skoon. Genoeg aktiwiteite.

Buff and Fellow Eco Cabins's terugvoer

Baie dankie, vir julle kuier by ons, het dit geniet om julle hier te kon verwelkom. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Buff and Fellow Eco Cabins
Robyn B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn B
Saam met vriende

Pleasant stay in beautiful surroundings.

Traffic noise early morning was surprisingly loud from the outside roads as you really feel like you're far away from anything. Apart from that, everything was wonderful and the cabins are amazing and tastefully decorated. Lots of lovely personal touches and it really is very spacious and comfortable for 2 couples. We had a lovely time and felt 1 night was not enough. Will be back if in George again.

Pierre B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel aan ander.

Sal beslis weer gaan. Niks beter as twee renosters op jou agterstoep nie.

Ester B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut amazing!

Die wild so naby was n lekker verrassing! Nie een oomblik verveeld gewees, cabin was skoon en gerieflik!

Buff and Fellow Eco Cabins's terugvoer

Baie dnakie vir julle kuier by Buff and Fellow ons het dit geniet om julle hier te hê, ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom Julle was aangname gaste Vriendelike groete Buff and Fellow

Buff and Fellow Eco Cabins
Jean-maré C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-maré C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Elke sent die moeite werd. Dit is rustig, hier kan jy afskakel. Dankie vir alles wat mooi is, binne en buite. Ons kom vir seker terug vir nog!

Buff and Fellow Eco Cabins's terugvoer

Hi Jean -Mare

Baie dnakie vir julle kuier by Buff and Fellow ons het dit geniet om julle hier te hê, ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom
Julle was aangname gaste

Vriendelike groete
Buff and Fellow

Buff and Fellow Eco Cabins
Hp V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hp V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and relaxing holiday.

Tranquil place of rest.

Buff and Fellow Eco Cabins's terugvoer

Hi HP

Thank you, for your stay at Buff and Fellow, we enjoyed having you here, do hope to welcome you back here soon again

Kind Regards
Buff and Fellow

Buff and Fellow Eco Cabins
Anna-mari B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mari B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing! Stunning!

Peaceful, best quality, love the Wonky Ware! Wanted to stay longer!

Quintin V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Uitstekende naweekwegbreek vir 10 jaar-huweliksherdenking.

Chris R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location for some peace and quiet.

Only four units on a quiet farm with buffalo and other animals. Units have hot tubs overlooking a dam. Great place to recharge the batteries for a few days. It’s a farm though, so expect some dust and cobwebs.

Buff and Fellow Eco Cabins's terugvoer

Thank you, so glad you have enjoyed the stay here with us
We do hope to welcome you back here soon again
Thank you

Buff and Fellow Eco Cabins
Juan P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend, idillies en ‘n moet besoek plek.

Hemel op aarde. The devil is in the detail, en hierdie plek her elke liewe detail op sy kop geslaan. Die view, die buitestort, die stoep, kombuis, slaapkamer en plein eenvoudig alles was perfek. My hart verlang klaar na ons tyd daar.

Hesti V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesti V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse kuier ervaring teen 'n goeie prys.

Buff and Fellow cabins het gesorg vir 'n heerlike bederf naweek. Die cabins is esteties onverbeterlik ingerig, met alles wat jy nodig het. Die warmbad was 'n groot bederf, en die fantastiese stoep en braaiplek met pragtige uitsig oor die dam, het 'n wonderlike atmosfeer geskep waar ons heerlik kon kuier en ontspan. Die cabins is baie privaat, en 'n perfekte plek vir 'n aand of twee se wegbreek.

Buff and Fellow Eco Cabins's terugvoer

Baie dankie Hestri, vir julle kuier by ons, was lekker om julle hier te kon verwelkom.
Ons hoop om julle gou weer terug te kan verwelkom
Vriendelike Groete
Buff and Fellow

Buff and Fellow Eco Cabins
Linmari S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linmari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luilekker-wegbreek.

Perfekte romantiese wegbreek hideaway vir 'n paartjie wat net wil ontspan en lief is vir die natuurskoon.

Buff and Fellow Eco Cabins's terugvoer

Baie dankie Linmari vir julle kuier hier by ons, en ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom
Het dit geniet om julle hier te he
Vriendelike Groete
Buff and Fellow

Buff and Fellow Eco Cabins
Jessica N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Dié plek is werklikwaar ongelooflik! Die konsep is briljant. Die dekor en afwerkings is vyfster. Dit is 'n plek waarheen jy kan gaan om te ontspan, weg van die stad se gejaag. Alles wat jy nodig het, is daar. Die wild is pragtig. Sal definitief weer teruggaan!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing!

This place is truly amazing! The concept is brilliant. The decor and finishing is 5 star. It is a place to go and relax, away from the hustle and bustle. Everything you need is there. The wildlife is beautiful. Will definitely go back!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Chantell D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantell D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike omgewing met die rustigste atmosfeer.

Buff and Fellow is die wonderlikste plek vir enige natuurliefhebber. Die diere loop tot by die cabins en die atmosfeer is ongelooflik. Die plonspoel wat warmwater het deur 'n vuurtjie te maak is 'n ervaring!

Leonie V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voedsel vir die siel.

Rustige plaas-atmosfeer, lieflike uitsig oor die dam met wild wat vrylik rondbeweeg. Sal beslis weer daar gaan bly.

Ihsaan A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ihsaan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay and value for money.

Really enjoyed our stay. Excellent location and value for money. High end finishes and luxury in an eco-friendly pod.

Julene S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spesiaal, onbeskryflik, rustig, mooi en sommer net lekker!

Was ons 2de besoek, en elke keer love ons dit net meer. Love die plek!

Elmandi B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmandi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Ons het 'n heerlike romantiese aand geniet. Die wild en die voëls was ook lekker om te sien.

Pieter B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met vriende

Asemrowende uitsig en pragtige verblyf.

Ideale wegbreek vir enige persoon wat van die buitelewe hou. Sal weer kom kuier.

Kosie B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie B
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker veral vir klein kinders.

Yumna D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yumna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would very highly recommend.

Enjoyed our stay! Would visit again.

Alicia G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia G
Saam met vriende

Dit was amazing!

Alles is so skoon en netjies. Alles wat nodig is vir 'n paar dae se kuier is reeds daar. Kolkol Jacuzzi en visvang, lekker groot braai-area. Ons het elke minuut daar geniet! Sal dit definitief vir enige persoon aanbeveel.

Belinda M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is absoluut awesome verby!

Frikkie het aan alle moontlike detail gedink met die ontwerp van die houthuisies. Als is beskikbaar. Baie netjies, skoon en modern. Ons sal beslis weer gaan. Dit was regtig onbeskryflik mooi en lekker.

Barry M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste wegbreek.

Die plek en waarde vir geld en die gasvryheid is nie woorde voor nie. Die Eco Cabins het alles wat jy nodig het en dankie aan Frikkie hulle vir die pragtige plek. Ons kan regtig dit aanbeveel vir families of net 'n wegbreek uit die stad. Dus 'n plek waar jy kan afskakel en regtig uitrus.

Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Diepekloof 226, Plaas Ultreya, 18 km vanaf George, 6535, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f49ae1367a4f26a304af8f484c7b949c3a52ffc56bd0dc653eabd3a7f3b2ee5469d87bf08f4484cd43ff8d3771815560663?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495  per nag(plek vir 2) 27 5 1 5 R102 226 Diepekloof, Ultreya Farm 6535 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.021109826368 22.299806483727
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!