LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Buffalo River Self-catering | LekkeSlaap
+33

Buffalo River Self-catering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 53 resensies vir Buffalo River Self-catering
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sonja Y - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja Y
Besigheidsreis

Country life!

This is a typical working farm, so not for the faint hearted! Had a bit of a problem getting warm water, but overall quite nice.

Ursula M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it.

This is a great place to stay if you want the real farm adventure. The people are extremely friendly and helpful. My only thing was it has loads of spider webs in the house. But other than that I loved my stay and will definitely be coming back.

Johan D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Baie lekker, sal weer soontoe gaan.

Die plek was baie aangenaam. Sal die gerus voorstel aan mense.

Tom B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money clean and convenient.

People were friendly and we had a comfortable stay.

Jan V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly maar ...

Dit kan 'n fantastiese plek wees. Ons is baie vriendelik ontvang, lekker gerus na 'n lang dag en al is dit op 'n plaas het ons veilig gevoel. Maar daar is 'n paar dinge wat pla. Die stort se glaspanele was vuil (gevlek), agter is 'n baie lekker privaat stoepie maar die gras was lank en daar was siggaretstompies orals. Weet dit is op 'n plaas en daar moet stof wees maar 2 matjies voor die beddens sal 'n groot verskil maak. Daar is kofie- en teemaakgeriewe maar niks melk nie. Daar is 'n bed lampie langs die bed maar kon dit nie gebruik het nie want dit het 'n tweepuntprop en geen tweepuntprop in die muur beskikbaar nie.

Sadiyya A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadiyya A
Saam met vriende

Went well.

It was really hot though, so we barely could fish.

Robert Z - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf op 'n plaaswerf met die klanke en reuke van 'n beesplaas.

Ons verblyf was aangenaam met onderdakparkering redelik naby die kamers. Die kamers is goed uitgerus met alles wat nodig is. Ongelukkig was die kamers nie behoorlik skoongemaak nie. Baie stowwerig. Die badkamer is baie gerieflik en groot genoeg maar het ernstige onderhoud en verf nodig aan die plafon. Dit het glad nie 'n goeie indruk geskep met verf wat orals afdop nie. Die slaapkamer is lekker groot en die bed baie gemaklik. Hier was die gordyn 'n oogseer. Te lank en nie behoorlik gehang nie. Die sementtafel en -bankies buite is baie handig, maar ons kon dit bedags skaars gebruik. Dit moet onderdak kom vir beskerming teen son en reën. Ten spyte van al die negatiewe kommentaar het ons nogtans lekker gebly en die gasheer is baie behulpsaam.

Heidi T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met vriendelike eienaars.

Dit is 'n rustige plaas met plaas reuke en diere. Baie voëls en vriendelike eienaars.

Craig N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Room and service lovely. Room is also cleaned on a daily basis which was not expected. But beware if the wind blows in the wrong direction, remember this is on an operating farm.

Brenda M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda M
Gesin met klein kinders

If you like the farm-style life this is your place.

Very friendly staff there.

Tanya T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for excellent accommodation!

Very friendly service and super accommodating. The units are very clean with everything you could need.

Herman S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and tidy place to stay.

The hostess was friendly. Nice place to stay. Few kilometers out of town, but very safe and quiet. We really enjoyed our stay.

Laetitia M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I will visit again.

Warm and welcoming, spacious and relaxing.

Dean E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean E
Gesin met klein kinders

Rustige omgewing en baie gasvrye mense.

Dit was 'n lekker oornagplekkies. Ons was gegroet deur 'n baie gawe gasvrou. Die eenhede is goed toegerus, skoon en netjies.

Wynand L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, behulpsaam en ons het tuis gevoel.

Dankie vir gasvryheid van die eienaar van die gastehuis.

Riaan D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Gesin met tieners

Die wooneenhede was verrassend aangenaam gemeubileer met genoeg spasie om die plaasatmosfeer te waardeer.

Verrassend aangenaam gemeubileer om die plaasatmosfeer te waardeer. Die vensters kan dalk toegerus word met funksioneel mooi houtrame was gaas akkommodeer. Volop voëlspesies vroegoggend waargeneem.

Germarie V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Germarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Gerieflik, netjies en skoon. Lekker groot eenheid.

Larry M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Larry M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, neat, cheap, good communication.

Based on a farm, with some farm odours. An easy stopover.

Conrad H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi akkommodasie - rustige plaas gevoel.

Baie mooi akkommodasie, vriendelike diens, rustige plaas gevoel. 'n Mens kan lekker ontspan. Ek sal definitief weer terug wees.

Charlene V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie.

Ons is baie hartlik verwelkom, plekkie is op 'n plaas so ons was mal oor die ongekunstelde gevoel van die plekkie, oulike plekkie.

Gavin D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful and quiet.

Very nice place gust need more things to do like swimming pool or Jacuzzi or something.

Bongani N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bongani N
Saam met vriende

If you wish to get a country or farm retreat, then this is the place for you.

Quiet and peaceful place.

Andrew P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew P
Saam met eggenoot / lewensmaat

They need to cater for couples and provide a double bed instead of two singles.

Our stay was enjoyable as its on a farm and very peaceful. Our room was very clean and neat, thank you. Its also excellent value for money.

Hc M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hc M
Gesin met klein kinders

Waarde.

Baie vriendelike verwelkoming en bereid om te help. Die is ons 2de keer wat ons by Buffalo River Self-catering oorslaap. Albei geleenthede is ons tegemoet gekom met 'n ekstra matras vir ons peuter. Definitief waarde vir geld en vir óns perfek geleë. Sal enige tyd weer hier oornag.

Carl S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid was uitstekend.

Dit was 'n heerlike verblyf, plaasatmosfeer. Sal enige tyd weer gaan.

Gideon S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename ervaring wat bestaan het uit 'n warm ontvangs, gerieflike fasiliteite, en die plaaslewe op jou voorstoep.

Buffalo River Self-catering is waarlik waarde vir geld. Ons het maklik tuis gevoel. Die plekkie is goed ingerig met 'n heerlike groot bed met 'n knus duvet en genoeg komberse vir die koudste wintersnag. Die private braaiarea agter was ook 'n lekker pluspunt.

Rehanie N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rehanie N
Gesin met klein kinders

Fantastiese plekkie met wonderlike gasvryheid!

Sal vir seker weer van Buffalo gebruik maak. Dit voel soos 'n tweede tuiste. Sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel!

Nhlahla S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nhlahla S

Perfect and peaceful stay.

We had a great time in a peaceful and happy environment.

Gustav P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Sal weer daar bly baie vriendelik ontvang en die kamer was netjies en skoon, wat pla is daar is geen veiligheidsdeur en op pad na die kamer sou ek voorstel dat plaveisel ingesit word, op die hede loop mens oor gebreekte sementblokke, dit breek af aan die voorkoms van die kamer.

Wallie M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wallie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet om op 'n plaas te kon kuier.

Verblyf baie privaat, tog was die eienaars baie behulpsaam en vriendelik. Genoeg ruimte vir buite kuier met gerieflike braaiplek.

Schalk N - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly. Goeie waarde gewees.

Rustige plek om te bly buite die besige dorp. Vriendelike mense en goeie waarde.

Shaunise M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaunise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en rustig.

Diens was 100%.

Richard S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Calm farm stay.

The place is just 10 km from Newcastle town, 3 km from a garage with a hotel should there be a need for meals. Just 2 km from the highway. It's very easy to find if you just follow the easy instructions. Lovely couple and very comfortable. Rooms are excellently set for privacy and comfort. All round excellent.

Bernsdette S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernsdette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was peaceful and quiet.

Thank you such friendly service.

Carmolieta V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmolieta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig, gemaklik, netjies en veilig.

Alles wat jy nodig het in 'n heerlike plaasomgewing. Die eenhede is netjies en gerieflik en die eienaars baie vriendelik en hulpvaardig.

Madelene H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese weg-breek.

Die eienaars is wonderlike, vriendelike mense wat onmiddellik help as daar iets is wat kort. Die plekkie is mooi en netjies en lekker stil. Het die naweek daar baie geniet.

Jackie V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker rustig.

Die plekkie is rustig en die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik.

Karen E - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly en die eienares is baie behulpsaam.

Mari R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari R
Besigheidsreis

It was peaceful and relaxing after a day's work.

Alicia and Frederick are warm and helpful hosts. This is definitely what you need after a day's hard work. They will see us again when working in the area.

Lizelle S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike mense en ons het lekker gebly.

Pragtige plaaslewe en vriendelike mense.

Vasthi S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vasthi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mense was baie behulpsaam, vriendelik en gasvryheid was uitstekend.

Die mense was baie gaaf gehelp waar hulle kon, woonstel was elke dag skoongemaak, baie vriendelike mense. Ons verwysings aangestuur watse plekke kan ons besoek en gaan sien.

Ismail E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ismail E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not a holiday destination as it's based on a cattle farm.

Highly recommended for a person looking for a budget, value for money self-catering accommodation.

Rory L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rory L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was mal daaroor. Regte plaastatmosfeer waarvan ons so baie hou.

Aangename, vriendelike, plaas omgewing. Lekker rustig. Baie oop, gasvrye mense.

Jd R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jd R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig op die plaas.

Regtig hoogs aanbevole. Alles was na wense.

Leigh M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh M
Gesin met klein kinders

Awesome and accommodating - just needed a good clean.

The hostess accommodated our autistic son in our room and was super friendly and hospitable. The facilities were more than sufficient considering what we needed. It was just such a pity that the room and bathroom and kitchen hadn't been cleaned properly in a long time. The linen was fresh but the shower caddy had soap caked to it, the floors were sticky and everything was covered in a layer of dust and grime.

Elmarie G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige area.

Vriendelike ontvangs. Skoon eenhede. Eenvoudig, maar baie netjies. Rustige omgewing. Prys is beslis bekostigbaar. Heerlike kuier-area buite die woonstelletjies.

Joanita P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanita P
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie rustige omgewing met vriendelike diens. Ons sal definitief weer van Buffalo River gebruik maak. Netjiese woonstel met al die geriewe.

Kobie C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic venue.

It is tranquil and safe. Super hosts. Clean with comfortable bed and linen.

Jeanine S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf!

Die verblyf was perfek! Die kliëntediens was ook baie goed. Dit was my man se verjaarsdag en Alicia het uit haar pad uit gegaan om dit spesiaal te maak vir hom. Sal definitief weer hier bly!

Marius M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Gesin met tieners

Rustig.

As jy van die plaaslewe hou, is hierdie beslis vir jou. Lekker visvang vir die kinders. Groot wye vlaktes vir lekker stap. Baie veilig. Alicia is 'n wonderlike gasvrou wat uit haar pad gaan om jou te gemoed te kom.

Buffalo River Self-catering's terugvoer

Baie dankie Marius vir die mooi woorde, hoop om julle gou weer te sien.

Buffalo River Self-catering
Pierre M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustige verblyf.

Baie ekstra moeite gedoen deur Alicia. Definitief die moeite werd.

Chris V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil.

Sien sterre.

Stephen V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker.

Sal weer daar gaan kuier, het dit baie geniet.

Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffalo River Plaas, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjYjZiNTZjLTk0MDItNGJhMS05MzI1LTk2YzhiOGRkNzYyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 Buffalo River Farm Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.678910657433 29.99471694231
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!