Buffalo Thorn Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Buffalo Thorn Lodge is 'n luukse, privaat lodge wat eksklusief verhuur word en slaapplek bied vir 10 mense. Die instansie is in die Black Rhino Wildreservaat geleë, wat net 30 km van Sun City af is in Noordwes. Dit is 'n lieflike, malaria-vrye area waar die Groot 5 en ander wild te siene is. Dit is die perfekte wegbreekplek vir groot gesinne of groepe wat nie gesteur wil wees deur ander gaste nie. Die lodge bied selfsorg-luukse in die bos.

Die lodge is 'n eksklusiewe en luukse plek met volledige skoonmaakdienste. Daar is slaapplek vir 10 mense in 5 uitmuntende en suite-slaapkamers. Ons bied ook 'n privaat veldgids en wildrit-voertuig, so kom deel in die luuksheid hier. Kies tussen 5 aparte chalets, waarvan 2 solderkamers het. Elke chalet het 'n Jacuzzi-bad, buitestort, yskassie en sondek.

Die gemeenskaplike area sluit die volgende in: 'n volledig toegeruste kombuis, 'n leeskamer, 'n TV met DStv, 'n pooltafel, 'n gimnasium, 'n boma en braai-area, 'n skuiling, 'n dek met 'n swembad en buite-Jacuzzi. Die leefarea maak oop op die boma waar daar saans vuurgemaak word onder die kalm Afrika-hemel. Daar is ook 'n buite-eetarea en kroeg. Al is ons in die hartjie van die wilde bosveld, is die lodge volledig veilig en omhein met 'n geëlektrifiseerde grensdraad, so jou veiligheid is gewaarborg.

Die Black Rhino Wildreservaat is 1800 hektaar groot en skakel aan die bekende Pilanesberg Natuurreservaat wat ons volledige toegang bied tot hulle 55 000 hektaar. Ons is net 'n uur en 45 minute se ry van Johannesburg af. Ons wonderlike paradys wag op jou! Buffalo Thorn Lodge is volledig toegerus vir selfsorg en die winkels is by Sun City, wat net 'n kort motorrit ver is.

Kom kuier saam met ons hier in die hartjie van die bosveld. Geniet die wildritte gedurende die dag aangesien jou wildbewaarder en voertuig daar is vir jou gebruik, of ontspan in die verfrissende swembad en Jacuzzi soos jy die sonsondergang aanskou. Jou genot en ontspanning is ons doelwit!

Uitgesluit: boswandelinge, olifant-ontmoetings en warmlugballonvlugte.

Slaapplek

'n Bespreking by Buffalo Thorn Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Jacuzzi
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Buffalo Thorn Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R13 600 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]