Lydenburg Akkommodasie by Buffalo Thorn Private Camp | LekkeSlaap
+10

Buffalo Thorn Private Camp

1 resensie
Tentekamp
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thaba Tholo Wilderness, R37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (vir 14 persone)

Beskrywing

Buffalo Thorn Private Camp is 'n eksklusiewe, rustieke kamp in die Thaba Tholo Wildreservaat wat perfek is vir kampeerders, 4x4-groepe, bergfietsryers, voëlkykers en kranige stappers. Dié reservaat is net 15 km vanaf Lydenburg geleë. Gaste moet hul eie 4x4-voertuie hê om die kamp te bereik.

Gaste het eksklusiewe gebruik van die kamp wat oor 5 groot koepeltente met slaapplek vir 2 gaste elk beskik. Daar is ook 'n groot safari-tent vir 6 gaste, 'n groot sitkamertent en gemeenskaplike kook- en ablusiegeriewe. Dié omgewingsvriendelike kamp het nie elektrisiteit nie en water kan deur middel van 'n donkie verhit word.

Doendinge op die perseel sluit voëlkyk, wildritte, wildkyk en bergfietsry in. Let daarop dat buffels en luiperds vrylik hier rondloop.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Buffalo Thorn Private Camp
Netheid
5.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Thaba Tholo Wilderness, R37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Buffalo Thorn Private Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (vir 14 persone)
Vanaf R3 500
per nag (vir 14 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thaba Tholo Wilderness, R37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyNDkwNWVlLTMwYTEtNGM4NC1hMjBjLWFlYzZlYjBjODcwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (vir 14 persone) 1 5 1 5 Thaba Tholo Wilderness R37 1120 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-15:00 10:00 -24.9611820758 30.352866947651
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za