Buffalo Thorn Safari Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Buffalo Thorn Safari Lodge is slegs 29 km van die Groblersbrug-grenspos en is die ideale oornagplek op pad na Botswana of Zimbabwe. Dié luukse lodge is in ’n privaat wildreservaat geleë en bied luukse verblyf, of jy net wil oornag of vir ’n gesinswegbreek kom.

Verblyf word gebied in 20 verskillende eenhede. Al die eenhede het en suite-badkamers en sommiges het toegeruste kombuisies en 'n stoep met braaigeriewe wat oor die watergat uitkyk.

Die hoofgebou het 'n kaggel, 'n sitkamer en 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n eetkamer wat na 'n ruim stoep met uitsigte oor die watergat lei. Die stoep lei ook na 'n swembad en die boma, waar vriende lekker om 'n knetterende kampvuur kan kuier. Die ruim kombuis lei ook na die stoep.

Daar is ook 'n tweede vermaakarea met 'n boma. Hierdie vermaakarea het 'n kroeg, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en lei na 'n boma waar gemeenskaplike etes bedien kan word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Buffalo Thorn Safari Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R990 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]