LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Buffalo Thorn Safari Lodge | LekkeSlaap
+28

Buffalo Thorn Safari Lodge

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 67 resensies vir Buffalo Thorn Safari Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
NICOLAAS W - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
NICOLAAS W
Saam met vriende

Was slegs vir 1 nag, sou vir langer wou bly.

Die akkommodasie is puik, personeel baie vriendelik en behulpsaam. Het vir ons 'n ete voorberei, wat op tyd was soos ons versoek het en het baie lekker geëet.

Jaen-pieër S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaen-pieër S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, rustig, warm en vriendelik

Milton die Lodge Manager het ons so mooi gehelp en selfs aangebied om ons bagasie te dra. Die chalets was ongelooflik skoon en netjies en selfs mooier as die foto's. Anne en Allen het ons so mooi wys gemaak oor waar alles is, wat om te doen of nie te doen en ons ook kom waarsku toe die jagters uit was dat ons slegs op n sekere plek kon gaan stap. Glimlagte was beslis een van die mooiste werwelkoming. Ons beplan reeds om terug te gaan.

Jan-hendrik D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-hendrik D
Saam met vriende

Nice

Was baie lekker gewees. Mal oor die buite-stort.

Ella G - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal enige tyd weer daar bespreek.

DIe akkomodasie is skoon en ruim. Die sjef het Sondagaand op kkort kennisgewing vir ons ’n heerlike aandete voorberei.

Aneldi P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aneldi P
Saam met vriende

Vriendelike, gasvrye diens.

Sien sterre.

Gillian S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gillian S
Saam met vriende

Comfortable stay.

We had a comfortable one night stay at Buffalo Thorn Safari Lodge. It was easy to find right off the main road. The chalet was well equipped although we were only supplied with one portion each of coffee, tea and milk. The lodge is well situated for the wedding we attended at Bordeaux Lodge.

Cecile C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good overnight lodge.

I would recommend this lodge to people looking for a place to stay the night; whether it is for travelling or attending a wedding nearby. Just take a lot of mosquito repellent!

Debi D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The retreat units are stunning. We were in the chalets this time which is not as luxurious. The unit was clean and comfortable and the staff friendly.

This is a great place to get away from it all and rest. We spent a lot of time in the plunge pool and just relaxed. There was not a lot of animals at the waterhole but we did see Nyala, Eland, Jackal and African wild cat. Danie also took us on a Game Drive which was very enjoyable. We stayed at The Retreat previously and would highly recommend it. We self catered, but meals are available if booked in advance. It would be an advantage on the website if you could select which unit you wanted to book. Our Unit 5 had an outdoor shower which bordered on the car park which was not ideal. Other units had their own plunge pool which is more pleasant and convenient. We had to use the boma plunge pool which, while very pleasant, was not as convenient. We still had a great stay.

Mical G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mical G
Gesin met klein kinders

Absolutely stunning!

Elize, Danie and their staff made us feel at home from the moment we arrived till the day we left. They made sure we were always taken care of and made it really special for my daughter on her birthday. I would highly recommend this establishment for anybody who wants to unwind and relax. The rooms are spacious with great views and everything is geared towards you relaxing and enjoying nature. The breakfast and dinners were amazing and Willard and Milton made sure we were taken care of for anything we needed. Thank you for an amazing experience!

Neal G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neal G
Besigheidsreis

Kan aanbeveel.

Lekker maar kort gebly op pad Botswana toe en is selfs na ure ontvang. Sal dit aanbeveel. Ek moes net vooruit vir aandete bespreek het, maar dit het my ontglip en daar is nêrens anders om vinnig kos te koop nie so sal aanbeveel om self kos te bring of aandete vooruit te bespreek.

Rochelle L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle L
Saam met vriende

Gerieflike verblyf.

Ek sal Buffalo Thorn Safari Lodge sterk aanbeveel vir enige persoon wat wil wegbreek of oornagverblyf soek. Baie vriendelike diens met lekker geriewe. Ons het baie lekker gebly en gekuier.

Elfrieda H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfrieda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en gemaklik, welkomend.

Pragtige omgewing, skoon en gemaklik. Beste biefstuk en smaaklike kos. Sal beslis aanbeveel vir oornag. Sal net volgende keer muskietspuitgoed saamneem.

Ronel H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel H

Heerlik, sorgvry en rustig.

Groot en ruim verblyfplek wat goed toegerus is met absoluut als wat jy nodig het en nog meer. Heerlike, rustige atmosfeer en veilig. Die enigste negatiewe was dat ek ten volle betaal het en dat ek by twee geleenthede bewys van betaling moes lewer. Dit sê vir my dat daar moontlik nie goeie kommunikasie was tussen die webtuiste en Buffalo Thorn nie. Verder was daar goeie dienslewering en vriendelike personeel.

Mev A V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mev A V

Lekker, maar teleurstellende diens.

Ons het drie chalets bespreek en het net een gesin-chalet gekry met twee dubbelbeddens in een kamer vir dieselfde prys as drie chalets. Toe ons dit uitwys was daar net gesê daar kan niks gedoen word daaraan nie, sonder jammer en afslag.

Buffalo Thorn Safari Lodge's terugvoer

Goeie dag,

Namens die bestuur wil ek onverskoning vra vir die diens wat jullie ontvang het. Soos aan al die terugvoering gesien kan word is dit nie die diens wat ons gewoonlik gee nie en word alle klagtes in 'n ernstige lig beskou. Dankie dat U wel die moeite gedoen het om dit onder ons maandag te bring. Kontak my asb op [email protected] sodat ons aandag aan die situatie kan gee.

Vriendelike groete
Mari

Buffalo Thorn Safari Lodge
Albert V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier by Buffalo Thorn en personeel was die beste.

'n Fantastiese lokaal met die beste kamers waar jy tydens die voertyd die wild kan sien.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had a great time at Buffalo Thorn and staff were the best.

Great venue with best rooms looking out on the game at feeding time.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jurie H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointed.

The accommodation was excellent as well as the food. However we where very disappointed with the game drive. There is no game to view. Game can only be seen when they feed them in the afternoons at the lodge. Other than that we did not see any game on both game drives.

Dalene A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene A
Saam met vriende

Excellent experience.

Amazing experience from the accommodation, surroundings, food to the hospitality.

Nick M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick M
Saam met vriende

Awesome.

Great place to stay, wonderful to be so close to the wildlife.

Tim S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim S

Excellent place to stay.

Beautiful accommodation with great bush feel and watering hole for the antelope. Will definitely be back.

Christine C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gehalte en stylvolle verblyf in die bosveld.

Na ‘n lang dag op die pad was Buffalo Thorn Safari Lodge ‘n oase in die droë wintersbosveld. Die chalet is stylvol gemeubeleer, gerieflik, pragtig skoon en netjies. Die diere wat voor die chalet gevoer is en kom water drink het, was ‘n bonus. Ons is gul ontvang en het aangesit vir ‘n heerlike aandete met ruim porsies en die diens was onverbeterlik! Volgende keer gaan ons beslis langer kuier as net ‘n oornag verblyf op pad na Botswana!

Braam J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam J
Gesin met tieners

Fantastiese waarde vir geld!

My kids kon nie dink dat ons in die bosse is met sulke stadsweelde nie. Rustig, afskakel, geniet die wild.

Jane D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A tranquil part of bushveld.

An incredible piece of unspoiled bush to be enjoyed with the wild life. Great bird life and peace and quiet.

Hans F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans F
Saam met eggenoot / lewensmaat

The ideal stop over to Maun.

Accommodation is clean with good attention to detail.

Rulien K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rulien K
Gesin met klein kinders

Absoluut heerlik gewees. Lekker ontspan en onsself geniet.

Sal Buffalo Thorn Safari lodge definitief aanbeveel. Pragtige natuurskoon en verblyf is pragtig.

Armand N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand N
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker gewees.

Baie lekker gebly by die lodge, mense was vriendelik gewees. Lekker stil plek en veilig. Sal enige iemand aanbeveel om gerus by Buffalo Thorn Safari Lodge te gaan kuier. Knap gedaan!

Stoffel K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stoffel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bale lekker gebly en geniet.

Verblyf was baie goed met alle geriewe wat ons benodig het.

Elsie M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M

Lieflike plek.

Ons het 'n wonderlike tydjie daar ervaar. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Blyplek het ons verwagtinge oortref. Alles was baie mooi en luuks. Ons het baie diere gesien by die watergat.

Cp V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cp V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al het ons net oornag was dit heel aangenaam. Het egter die gasvryheid van eienaar of bestuurder gemis.

Lyk of die plek op 'n wildteelplaas is. Ons is egter nie ingelig oor wat die plek bied nie. Daar is egter aangename verblyf. Die oornag verblyf is goed toegerus met 'n ingeboude braaiplek. Sou 'n oop bosveldvuur verkies waar mens kan sit en kuier. Ons het nie etes gebruik nie, effe duur. Daar is 'n wildvoer plek voor die chalets maar ons het niks wild daar gesien nie

Ewald V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ewald V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het heerlik gebly. Die dame wat die kos voorberei het is boonste gehalte.

Dirk K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besondere verblyf met goed toegeruste chalet, baie vriendelike gasheer en gasvrou, kan dit beslis aanbeveel.

Ons het die verblyf baie geniet, die uitsig vanaf die stoepie en slaapkamer oor die voerarea vir die diere is uitstekend, heelwat foto's sommer vanaf die stoep geneem. Die geriewe is hoogs aan te beveel, sal volgende keer langer moet bly om alles te kan benut. Die aandete van gekookte bord kos was heerlik. Die beskermde onderdakparkering is heel netjies en dit was goed om die kar en sleepwa bietjie uit die son te kry. Ek kan hierdie lodge met vrymoedigheid aanbeveel, sal as ons volgende keer weer deur Martins Drift gaan beslis daar bly.

Madeleen T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen T
Saam met vriende

Asemrowende natuurskoon, die wild word reg voor die stoep gevoer gedurende die dag.

Die huis is baie gerieflik en ruim, baie goed toegeruste huis.

Wendy A - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy A
Besigheidsreis

Could not have asked for anything more. Fantastic value for money.

Delicious food, excellent service. Loved the cheeky warthog causing chaos among the other animals. Will be back. What a comfortable bed.

Adele M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M

Vreeslik gerieflik en gemaklik met goeie kliëntediens.

Ons was vreeslik laat in die aand met ope arms en vriendelikheid ontvang. Die eenheid waarin ons oornag het was modern, netjies en gemaklik. Ons sou graag langer wou aanbly om die pragtige terrein meer te verken, maar ons reise het dit ongelukkig nie toegelaat nie.

Christo T - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed, well run and a private sanctuary.

See stars.

Martin L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf naby grenspos op pad na Botswana.

Moderne, goed toegeruste verblyf in die bosveld, soveel beter as net nog 'n hotel / gastehuis. Personeel baie oulik en hulpvaardig, goeie waarde vir geld.

Albert L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place very comfortable and clean.

The unit is well equipped, very comfortable and has everything one requires from a self service unit. Good breakfast, as well at affordable price.

Henry H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henry H
Gesin met tieners

'n Juweel in die verre noorde.

Wat 'n aangename verrassing is Buffalo Thorn Safari Lodge, oftewel Blinkblaar-wag-'n-bietjie, Lodge nie! Van die vriendelike ontvangs en inburgering deur Milton en sy bekwame assistente, dwarsdeur die verblyf tot by die totsiens, kon niks ons gesin ontstig nie. Van jou stoep af kan jy 'n verskeidenheid vlaktewild minder as vyftig tree van jou af dophou. Loop jy by die voordeur uit, is die indrukwekkende trop buffels reg by jou en kan jy hulle rustig dophou in die gemak van 'n uitkykdek. Die fasiliteite wissel van oornaggeriewe tot 'n fasiliteit vir groot groepe waar 'n heerlike bosveldvakansie met alle moontlike geriewe gereel kan word. Braai- en kombuisgeriewe is puik, kamers ruim en gerieflik en die badkamers skoon en toegerus met komplimentêre toiletware. Die heerlike buitelugstorte met ordentlike groot stortkoppe verdien spesiale vermelding. Die webwerf en foto's van geriewe laat eintlik nie reg geskied aan hierdie besondere verblyf nie. Ons gaan beslis weer!

Aj M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj M
Saam met vriende

Genuine 'n baie lekker plek om by te bly as mens so ver moet ry vir 'n funskie. Kyk na diere van jou stoep af en daar is buitestorte!

Sien sterre.

Flynn B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Flynn B
Gesin met klein kinders

The new rooms in the Retreat Lodge are amazing.

This is the 3rd time that we used this lodge as a stop over to/from Botswana and it has always been up to 4-star standard. The staff are very friendly and helpful. The rooms have everything you need, especially the kitchen that has all the utilities you need, to the lounge that has very interesting books to read. This is a very highly recommended lodge for a weekend getaway or travel stopover, and well priced.

Bruce M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Great accommodation and wish we could've stayed longer. The 4 km sand road to the entrance is a shocker.

Clarise B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Clarise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi.

Baie skoon en netjiese verblyf. Ongelooflike uitsig en natuurskoon. Wens ons kon langer bly.

Anriette V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anriette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig gebly en vriendelike diens!

Ek en my man het Buffalo Thorn Safari Lodge verskriklik baie geniet. Van ons daar aangekom het tot ons vertrek het was ons op die hande gedra deur die staff en eienaars. Dis 'n rustige lodge waar mens net kon rus en mens se siel met jou opvang na die gejaag van die lewe. Ons het ook heerlike kos gekry met die aandetes en dit voel of mens by familie kom kuier op die plaas! Ons was ook gelukkig om te kon stap in die veld elke dag. Gaan vir seker weer terugkom en die keer ons familie en vriende saambring om as groep daar te kom kuier!

Elzette D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette D
Saam met vriende

Uitstekende diens!

Die verblyf en diens was fantasties! Die personeel en eienaars is ongelooflik behulpsaam en vriendelik! Sal beslis weer daar oornag!

Sophia B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Dit was lekker en ons waardeer hulle moeite met die verjaarsdag.

Alana D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alana D
Gesin met tieners

Skoon, netjies en gerieflik.

Baie mooi, skoon en netjies. Gerieflik geleë net voor die grenspos. Sal dit definitief aanbeveel. Die steak wat hulle vir ons gebraai het die aand daar was van die beste wat ek nog geëet het.

Johan D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met vriende

Excellent, quiet, clean, upmarket overnight stay to/from Botswana.

Nice, quiet overnight stay away from the noisy main road. Well furnished with all the necessary equipment for self catering. Only one option for dinner (steak, chips and salad) excellently prepared by Milton and John. Breakfast classy. Added benefit to view the herd of Buffalo in the kraal evening and morning.

Gerda M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda M
Enkelreisiger

Rustig!

Dit was skoon, rustig, in 'n lieflike omgewing. Ek sal beslis weer daar oorbly indien ek weer daardie deel van die land wil besoek.

Jan G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil en vreedsaam.

Bekoring van die Bosveld op sy beste. Lekker om deur voëls in plaas van voertuie wakker gemaak te word.

Elsa V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elsa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenhede was nie wat ons bespreek het nie.

Die bespreking wat ons gemaak het - en soos geadverteer op die webwerf - was vir losstaande eenhede. Ons eenhed het deel uitgemaak van eenhede wat deur middel van skuifdeure van mekaar geskei was. Nie alleen kon ons elke woord hoor wat die bure gepraat het nie, maar hul klein babatjie het ons elke oggend 5 uur wakker gehuil. Daar was slegs 'n hout stapeldeur tussen die verskillende eenhede. Dit word nie genoem op die webwerf nie. Die eenhede word as losstaande geadverteer. Misleidende advertensie. Die ontbyt was baie teleurstellend. Die standaard was beslis nie 4 ster soos geadverteer nie. Die eetgerei was substandaard en die ontbyt het bestaan uit eier en vaal worsies met roosterbrood wat lank voor die tyd gemaak was. Glad nie 4 ster nie. Uiters teleurstellende ondervinding.

Buffalo Thorn Safari Lodge's terugvoer

Hallo Elsa,

Ek is jammer oor die ongerief. Ons probeer altyd ons gaste so akkommodeer dat almal gerieflik is en saam kan kuier veral as vriende saam daar is. Aangesien julle deel van die groot trou groep was is julle by die Retreat naby julle vriende gehuisves sodat almal lekker saam kon kuier. Die paartjie langs julle het nie hul baba gespesifiseer tydens die bespreking nie. Die eenhede by die Retreat is juis so bepaal dat groter groepe die eenheid kan skakel om lekker saam te kuier. Om op te maak vir die ongerief sal ons julle graag op 'n naweek gratis in een van ons losstaande eenhede akkommodeer.

Wat die ontbyt aan betref sal ons definitief u aanbevelings ter harte neem. Ons kok was ongelukkig die spesifieke naweek ongesteld en die assistent moes maar instaan aangesien daar geen ander eeltplekke beskikbaar is in die omgewing nie. Bespreek gerus weer ontbyt as julle by ons tuisgaan en kyk of daar 'n verbetering is.

Vriendelike Bosveldgroete,
Mari

Buffalo Thorn Safari Lodge
Berdine M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en rustig.

Het die plek geniet. Daar is 'n vrede wat daar is, om net rustig te kan wees en te ontspan.

Berdine M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en rustig.

Het die plek geniet. Daar is 'n vrede wat daar is, om net rustig te kan wees en te ontspan.

Bettie L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Moet nie eers wonder of jy hier moet bespreek nie. Doen dit. Fantastiese diens en chalets wat baie smaakvol ingerig is. Die dammetjie lok 'n aantal diere. Sal weer gaan.

Ziska M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziska M

Fantasties!

Ons het weereens 'n wonderlike ondervinding gehad, alles was oortreflik!

Andries M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing met genoeg olifante.

Die lodge is baie netjies. Die diens was puik en die bestuurder baie vriendelik en hulpvaardig. Dit is jammer daar is geen elektriese proppe in die chalets om self tee of koffie te maak en om selfone te herlaai.

Renske D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske D
Besigheidsreis

Luukse plekkie met die mooiste uitsig.

Die kamer was toegerus met alles wat jy nodig sal hê op 'n naweek weg. Die ligging is 'n treat en die stilte was fantasties.

Tielman D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tielman D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation close to Groblersbrug Border Post.

Cannot fault / improve on accommodation - especially self catering option. Food not so good - steak, chips and salad seems to be the norm for supper and not much of a choice.

Tielman D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tielman D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay.

Excellent facilities and well laid out. Meal prices on website outdated and 33% up.

Jacques B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was simply a fantastic weekend.

This is one awesome and stunning place. Every cent worth. Service was excellent, place very well serviced plus the view over the waterhole from your chalet with all the animals coming to drink was just fantastic.

Cheryldene E - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryldene E

Pragtige lodge - bietjie probleme.

Dis 'n pragtige en gerieflike lodge. Ons was egter baie teleurgesteld met die ontbyt wat ons bestel het. Ons het slegs twee repies spek gekry vir 8 mense wat totaal en al belaglik is. Dit was definitief nie genoegsaam vir 8 mense nie. Die vrugtesap het ook afgewater geproe. Toe ons navraag daaroor doen by die mense wat die ontbyt voorberei het, het hulle net skouers opgetrek en gesê dis al wat daar is. Die personeel was baie vriendelik, maar nie baie behulpsaam nie. Moes dit toe maar self met die eienaars uitsorteer wat darem ietwat tegemoetkomend was. Ek was in 'n baie groot verleentheid aangesien ek internasionale gaste saam met my gehad het. So maak maar baie seker van wat julle gaan ontvang vir ontbyt sou julle vra daarvoor. Die krane by die wasbak in die badkamer by die familie-eenheid is ook 'n gemors. Jy kan dit nie groot oopmaak nie en ook nie te klein nie. Dit spuit water oraloor. Die krane werk definitief nie normaal nie. Verder het ons 'n heerlike rustige naweek gehad omring deur pragtige bosveld.

Mpho S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mpho S
Saam met vriende

The service did not come to my expectation.

The place is lovely, but from the check in nothing was explained properly. All I was told was to ask the lady. The communication was not good at all because I had to ask more than once for dinner and breakfast, and never got breakfast and it seemed like as soon as we have dinner the guys will sit and start to change channels on TV. I asked to check out at 7 am but the guy was late. We had to phone him and there was a misunderstanding with the bill as I had paid R700 deposit which took longer because he could not understand when I showed him the proof of payment.

Buffalo Thorn Safari Lodge's terugvoer

Hello Mpho

I do apologise for any inconvenience caused. According to our records, we have only received the deposit. We will definitely look in to this. Further the complain regarding the meals and service I must agree that it is absolutely unacceptable and will be taken up with the lodge manager. Our sincere apologies. Mari Bogenhofer

Buffalo Thorn Safari Lodge
Gary B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful!

Wow! What a wonderful experience. Accommodation was first class. We were sorry we did not have time to stay longer. The unit overlooked a watering hole and we woke up to game right outside our bedroom. Sorry it is so far from where we live as we would have loved to spend weekends there. We will definitely recommend this accommodation for at least an overnight stay, but stay longer if you can.

Louise V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, waarde vir geld, pragtige plaas.

Watter pratige plek, sal weer terug gaan. Ons het lekker gebly, dankie vir al die goeie diens.

Hennie K - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K

Ons het deurnag op pad terug van 'n ekskursie in Botswana.

Sien asb. die sterre.

Petro D - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D

Flinke, vriendelike, behulpsame, great ervaring en heerlik gerus en kuier.

Great ervaring gewees en het reeds mense verwys om te gaan deel in die ervaring.

Emmerentia V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gasvry en heerlike ontspanning met al die geriewe wat 'n mens kan verlang!

Ons was gelukkig om die eerste twee aande die enigste gaste te wees - die bosveld stilte en rustigheid was wonderlik en die akkommodasie was uitstekend! Die beste selfsorg wat ek nog gebruik het deur LekkeSlaap vir 'n baie goeie prys. Ons het gevra vir aandetes en ontbyt en die kos was smaaklik en goed bedien. Die oord bestuurder, Hamilton, is baie tegemoetkomend en behulpsaam. Hoogs aanbeveel.

Werner K - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner K

Goeie verblyf. Egter ver van stad, so sal meestal gebruik as ons op pad Botswana toe is.

Goeie verblyf as jy deur Groblersbrug gaan die volgende dag. Maar geriewe lyk baie goed en glo 'n mens sal jouself kan besig hou vir meer as 'n dag. Ver van stad vir 'n naweek.

Pieter S - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Saam met vriende

Aangenaam!

Ons het laat die nag aangekom en daarom min ervaar.

Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Engelsea-plaas, Tomburke, 0621, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsjdgTCKQ3SjeWad9ETohe21o4ZWZJhhaCqHWd2795Fhf9QYHHV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990  per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 Farm Engelsea Tomburke 0621 Limpopo 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -23.092815965392 28.110622872032
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!