Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffalo Valley - River Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Loren Pavitt / Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 40

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Buffalo Valley - River Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Charmaine H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine H
Gesin met tieners

Asembenewend.

Dit was 'n ongelooflike ervaring. Die natuurskoon en rustigheid kan nie in woorde omskep word nie. Neem egter kennis dat die spoedwalle dit bitter moeilik maak met 'n 'gewone' voertuig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P
Enkelreisiger

Hier gaan ek weer bly.

Perfekte plek om af te skakel en te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hercules V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hercules V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met uitstekende ligging en natuur ervaring op sy beste.

Uitsig op rivier met soveel voëllewe om te besigtig. Knysna Loeries wat so naby jou kom sit op uitkyk dek dat jy eintlik aan hul kan vat. Elektrisiteit kapsiteit is net min.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Morne V
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Na vele pogings om die WiFi te gebruik en vele passwords kon ons nie WiFi gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gregory C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory C
Gesin met klein kinders

Heerlike stil omgewing.

Heerlike tyd daar spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben J
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 810
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 810
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 810
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goukamma Natuurreservaat, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf389fd7ff7cbd28f388722e95fbb22ff7326fda611f3b11d7f42b42895ff10df883ee2d64a572e15b38c0fdbfce9ca188836?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 810 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 Goukamma Nature Reserve Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.059232687898 22.939157247289
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem