LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Buffaloland Safaris - Nyati Pools Camp | LekkeSlaap
+8

Buffaloland Safaris - Nyati Pools Camp

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Buffaloland Safaris - Nyati Pools Camp
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Stephan J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan J
Gesin met klein kinders

Stilte, natuurskoon en privaatheid soos min ander.

As jy hou van stilte, privaatheid en baie natuur en verstaan dat tentkampe nie gebou is vir onnodige frilletjies nie is hierdie beslis 'n plek om te besoek. Wonderlike diens en vriendelike en behulpsame staf dra by tot die ondervinding.

Buffaloland Safaris - Nyati Pools Camp's terugvoer

Baie dankie vir jou fantastiese komplimente.
Ons steef daarna om ons gaste privaatheid te gee en 'n netjiese kamp.
Hoop om jou gou weer te sien.

Buffaloland Safaris - Nyati Pools Camp
Helena L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Belewenis gewees.

Baie aangename verrassing gewees. Die wildrit wat ingesluit is was ongelooflik. Baie dankie Africa vir jou uitstekende vermoeë om selfs 'n Naguiltjie soos 'n groot vyf besigtiging te laat voel. Jy is 'n uitstekende gids en het baie geduld en 'n groot liefde vir wat jy doen!

Buffaloland Safaris - Nyati Pools Camp's terugvoer

Baie dankie vir jou boodskap.Dit is altyd lekker om ons mooi omgewing aan nuwe mense te wys.

Ons hoop om julle gou weer te sien!

Buffaloland Safaris - Nyati Pools Camp
Andre H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H

Vriendelike staf en lekke in die bos.

Die diens is puik. Zelma het my gevra hoe laat ons daar gaan wees en toe ons nie daai tyd daar was nie het sy gebel om te hoor of ons ok is. En toe ons weer tuis is het sy 'n sms gestuur om uit te vind of ons veilig is. Gee baie om vir haar gaste. Dan die wildrit saam met "Afrika" was 'n belewenis. Vriendelik en as jy hom iets vra antwoord hy met graagte of hy verduidelik in detail. Die tente is baie netjies en die braai area, lapa en kombuis is baie netjies en goed ingerig. Sal die kamp aanbeveel en sal definitief weer besoek. Nogmaals dankie aan Zelma en haar span!

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffaloland Wildplaas, R40, Guernsey-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1YzAxNGYyLTRlOGMtNDY2Ni04NjU1LWMxZTIyOTRkZjEyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Buffaloland Game Farm R40, Guernsey Road 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.476827649162 31.109065775129
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!