LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Buffelcor Blikkiesdorp | LekkeSlaap
+47

Buffelcor Blikkiesdorp

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelcor Langkop Boerdery, Boshof, 8349, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Buffelcor Blikkiesdorp is net vanaf die R64 op 'n wildsplaas, Langkop, in die Boshof-streek.

Verblyf is beskikbaar in 4 individueel versierde sink-eenhede, genaamd Shanty Town. Die eenhede is in 'n wildkamp by 'n watergat met basterwaterbokke en bontebokke wat gereeld besoek.

Elke eenheid het sonpanele wat elektrisiteit voorsien. Die eenhede deel die gebruik van 2 badkamers met warm water. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike leefarea met 'n eetarea, sitarea met 'n kaggel en 'n ten volle toegeruste kombuis. Daar is ook 'n veerpyltjiebord, pooltafel en 'n plonspoel.

Die wildsplaas het buffels, bedreigde wildsbok en ander seldsame spesies soos die sabel, tsessebe, bontebok en basterwaterbok.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Buffelcor Blikkiesdorp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Buffelcor Langkop Boerdery, Boshof, 8349, Vrystaat
  • Gaste dink Buffelcor Blikkiesdorp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelcor Langkop Boerdery, Boshof, 8349, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzz8x17BDF6wgilyoCyVhZ1XbU9C8IsTk2ZAbyauHy4XQ0tOIsg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Buffelcor Langkop Boerdery Boshof 8349 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.562414840938 25.158759370407
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!