Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffelsdrift Log Cabin

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Laura Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 79

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 26 resensies vir Buffelsdrift Log Cabin
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Harold G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harold G
Saam met vriende

Absolutely fantastic views of the Swartberg mountains.

Maintenance is desperately needed. The toilet on the top floor leaks like a sieve. The shower has no soap dish and the shower head is loose. We had a lovely stay, but the establishment needs to spend some money and get all maintenance done.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Harry M
Gesin met klein kinders

Ligging is puik, maar storte kort werk.

Water lek van boonste stort na onderste vloer. Daar is rotte/muishonde in die dak wat mors en kos steel in die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cleffitinah M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleffitinah M
Gesin met klein kinders

It's spacious, next to a lot of enter areas. Beautiful clean, Always there when you need them.

More than what I expected. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky S
Saam met vriende

This rustic getaway is perfect for a tranquil break.

The view from the porch makes you feel like you're in the middle of Africa. We saw a lot of animals from the porch during our stay. The interior is comfortable and has all that you need. Definitely value for money and we would return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir jou siel.

Kon afskakel van die gejaag van die lewe en net rustig word en die natuur waardeer asook die stilte. Ook bederf met njalas, springbokke en kameelperde en 2 oggende die gebrul van die leeus gehoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja H

Absoluut fantasties, wonderlike uitsig en luuksheid.

Ons het wakker geword met die gekwetter van voëltjies en mooi sonsopkoms oor die veld. Deur die loop van die dag het ons nyalas, springbokkies en selfs 'n kameelperd gesien en ook leeus hoor brul. Net een aanbeveling, 'n braaibak (casserole) om jou braaivleis in te sit sal welkom wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Log Cabin se terugvoer

Hi Sonja,

Ag wonderlik ons is so bly julle het dit geniet! Baie dankie vir die terug voering ons sit dadelik die braai bak daar.

Ons hoop ons kan julle weer verwelkom.

Groete
Cindy

Buffelsdrift Log Cabin
Luc S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luc S
Gesin met klein kinders

Amazing! Best accomodation in Oudsthoorn for sure.

Light a fire and listen to the lions while the sun sets over the Swartberg Mountains. All the amenities you could need, immaculately clean and well maintained. A gem for sure!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elanie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie V
Saam met vriende

Ons het ons naweek verskriklik geniet, omring deur die mooiste natuur. Lekker gebraai, heerlik geslaap en na die leeus geluister.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Log Cabin se terugvoer

Hi Elanie,

Ons is baie bly julle het n lekker naweek by ons gehad! Ons hoop ons sien julle weer!

Groete
Cindy

Buffelsdrift Log Cabin
Llewellyn S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Llewellyn S
Gesin met tieners

Asemrowende natuurskone verblyf langs die groen vlaktes van Buffelsdrift!

Heerlike verblyf en fantastiese waarde vir geld. Bevoorreg om so strategies aangrensend geleë te wees tot Buffelsdrift Game Lodge en die groen vlaktes, die kameelperde en nyalas te kon waardeer. Werklik fantastiese ligging. Kommunikasie vooraf was fantasties. Maklike inteken en uitteken uit die fasiliteit en akkurate koördinate van die fasiliteit ontvang so nie verdwaal. Te midde van al laasgenoemde, is die vlermuise werklik 'n uitdaging. Alhoewel daar 'n nota is dat daaraan aandag gegee word, kan die eienaars dit prioritiseer en/of moontlik opsie bied om elke dag te kom skoonmaak - dit ruik onaangenaam en wanneer hul ontlas, bly jou besittings in die slag. Dit mag dalk ook 'n goeie idee wees om braaiplek meer beskut te maak of kleiner maak aan bo-kant, amper onbegonne taak om vuur te maak wanneer die wind sterk waai. Dit was 'n uitdaging om kos te maak sonder oondhandskoene en handdoeke verskaf kan moontlik vervang word. Andersins, aangename verblyf en lieflik ontspan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Log Cabin se terugvoer

Goeie more Llewellyn, baie dankie vir die terugvoering.
Ons het intussen die vlermuise verwyder en ons gee ook aandag aan die ander punte.
Baie dankie dit was 'n plesier om julle by ons te he en ons hoop ons sien julle weer vir 'n vlermuis vrye besoek.
Groete
Buffelsdrift span

Buffelsdrift Log Cabin
Charles A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charles A
Saam met vriende

Peaceful location, lovely views, reasonably well equipped.

The log cabin does require some work, and although it sleeps 8, only two rooms are private with their own bathroom. The other four beds have to share a bathroom with one of the rooms. The wrap-around balcony on top and bottom floors are ideal for sunsets and good views. All in all a lovely stay, and we will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Log Cabin se terugvoer

Good day Charles, thank you so much for taking the time to write a review. We appreciate the feedback and always strive to improve. We are happy that you had a lovely stay and hope to welcome you back again soon.
Kind regards, Cindy

Buffelsdrift Log Cabin
Gerrit V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit V
Saam met vriende

Familiekuier vir 2 dae; 5 volwassenes.

Die ligging is wonderlik gepas vir 'n groep vriende aangesien dit relatief afgeleë is (omtrent 7 km buite dorp, langs Buffelsdrift Game Lodge) en daar geen ander huise naby is nie. Die meubels en ander fasiliteite is van hoë gehalte, maar die onderhoud op die huis het by party plekke bietjie agterweë gebly (veral dreine en rioolstelsel).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Log Cabin se terugvoer

Goeie more Gerrit, baie dankie vir die terugvoering. Ons sal beslis aandag gee aan die onderhoud. Ons is bly julle het julle tyd geniet by ons en hoop om julle weer te sien.
Groete,
Cindy

Buffelsdrift Log Cabin
Estie D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie D
Gesin met klein kinders

Dit was soos 'n stukkie hemel.

Baie dankie vir 'n wonderlike verblyf. Dit het gevoel soos 'n 5-ster-lodge. Ons kon leeus hoor brul en het heerlike warm in die kouete geslaap. Kinders was mal daaroor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Log Cabin se terugvoer

Hi Estie, ons is bly julle het n wonderlike tyd gehad hier. Ons hoop ons sien julle weer.

Buffelsdrift Log Cabin
Ruth B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruth B
Gesin met klein kinders

Beautiful views from the porch.

We loved the quiet in this house and the welcome we received. Laura gave us ideas for activities and it was easy to book. Juts setting on the deck having a braai was a treat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Log Cabin se terugvoer

Hi Ruth,

Thank you so much for taking the time to review the Log Cabin. We are glad that you enjoyed your stay. We trust that you enjoyed the activities, the free Wi-Fi, and the stunning views at the Cabin.

Would love to welcome you back soon.
Kind regards,
Laura Schoeman

Buffelsdrift Log Cabin
Janine A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine A
Gesin met tieners

Presies waarna ons gesoek het. 'n Dek om uit te kyk oor die vlaktes. Ruimte en vars lug.

Laura was uiters flink en behulpsaam. Die huis is ruim, lieflike 'wrap-around' stoep, en pragtige uitsigte uit al die slaapkamers oor die Karoovlaktes. Die trop kameelperde en springbokke letterlik op ons voorstoep was 'n groot bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Log Cabin se terugvoer

Hi Janine, baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop ons kan julle weer hier verwelkom in die toekoms.
Groete, Cindy

Buffelsdrift Log Cabin
Tielman V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tielman V
Gesin met tieners

Het daar gebly. Baie lekker skoon en netjies. Dalk is potte en panne net te min.

Was baie lekker. Skoon en netjies. Boonste lureëling en badkamer het nie gewerk nie. Dink dis baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Log Cabin se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Ons is bly dat julle 'n aangename verblyf gehad het.
Ons het reeds aandag aan die potte en panne gegee, asook die ander kommentaar. Die gaste se terugvoer bly vir ons waardevol en dit help dat ons die standaard kan hoog hou.
Hoop om julle weer binnekort te sien!

Buffelsdrift Log Cabin
Dries L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries L
Gesin met tieners

Wêreldklas - ongelooflik!

Buffelsdrift was die hoogtepunt van ons vakansie! Wonderlike cabin in die vlakte van die Klein Karoo - met springbokke, kameelperde en ander wild wat mens van die stoep af besigtig. Die cabin is fantasties toegerus en so ruim dat die tieners hulself in die poolkamer bo kon geniet terwyl ons onder kuier. Die uitsig is asemrowend vanaf die reuse stoep wat die hele cabin omring. Die stilte en privaatheid fantasties. Ons kon heerlike dag-uitstappies in die omgewing doen na die Kango Grotte, Prins Albert, Die Hel en volstruisplase. Hierdie sal ons Karoo-tuiste wees in die toekoms, min plekke in die wêreld sal kan kers vashou by Buffelsdrift Log Cabin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Log Cabin se terugvoer

Ons is so bly dat julle julle verblyf hier so geniet het! Dit is voorwaar 'n unieke stukkie aarde.
Ons hoop om julle weer by ons te verwelkom!

Buffelsdrift Log Cabin
Bryn V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryn V
Gesin met klein kinders

Was a great place to getaway, very peaceful.

I don't know if we were just lucky, but we had a full safari from the deck. Could see a bunch of animals as this place borders a game farm with stunning views in a beautiful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Log Cabin se terugvoer

We are so happy you enjoyed your stay at the Log cabin. We look forward to welcoming you back!
Kind regards,
Marinda

Buffelsdrift Log Cabin
Stephan V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier, baie lekker omgewing, baie lekker huisie.

Baie lekker, goed-toegeruste huis met baie spasie. Die groot stoep rondom die huis was 'n pluspunt. Baie veilig vir die kinders. Ons het springbokke, 'n gemsbok, koedoes en 'n klomp kameelperde op 'n afstand vanaf die stoep gesien. Dit voel nogal of jy binne 'n wildreservaat bly. Sal definitief weer hier kom bly en sal dit aanbeveel vir oud en jonk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Log Cabin se terugvoer

Beste Stephan,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is so bly jul het die verblyf geniet. Ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom!

Vriendelike groete
Berluda span

Buffelsdrift Log Cabin
Ronel B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

What a great getaway destination with an amazing 360 degree view of the Karoo from the inside of the tastefully furnished and comfortable log cabin.

The Log Cabin was a pleasant surprise with the most amazing 360 degree view of the Karoo. We enjoyed a quiet and relaxing stay surrounded with lots of wild animals grazing in the veld. The cabin is tastefully furnished and offers enough comfort to satisfy every one's taste. We will definitely stay over again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Log Cabin se terugvoer

Thank you for staying at the Logcabin. We would love to welcome you back!

Kind regards
Berluda team

Buffelsdrift Log Cabin
Annette F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette F

Rustig en pragtige uitsig van alle kante!

Ons was 'n groep van 6 volwassenes. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Die cabin is groot, gerieflik en baie stylvol gemeubileer. Die beddens is perfek en 2 volledige badkamers is definitief 'n pluspunt. Die uitsig vanaf elke vertrek is ongelooflik mooi en ons sal definitief weer daar wil kuier. Die 3de kamer is redelik klein en het nie 'n air-con nie maar ons was gelukkig dat dit nie so warm was tydens ons verblyf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Log Cabin se terugvoer

Baie dankie Annette, dit was heerlik om jul te kon huisves. Ons is so bly julle het dit geniet en kon lekker rus.

Vriendelike groete
Berluda span

Buffelsdrift Log Cabin
Pieter S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met vriende

Absoluut fantasties, pragtige plek met uitstekende geriewe.

Braaiplek kan doen met bietjie werk - rook baie en is gevaarlik met kole as die wind waai, dalk 'n skerm opsit aan die "Suidekant" en die skoorsteen verleng. Ons het bakstene opgetel en ingepak om veiliger te braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Log Cabin se terugvoer

Hi Pieter, baie dankie vir jou terugvoering oor die Log Cabin, ons hoor graag van ons gaste en waardeer die voorstelle. Die terugvoering oor die braaiplek is deurgegee aan ons instandhoudingspan, wat vir seker werk sal maak daarvan. Kom kuier gerus weer vir ons!

Buffelsdrift Log Cabin
Annie R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie R
Gesin met tieners

You can rest.

Very well situated place. The kitchen can surely be a bit better equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Log Cabin se terugvoer

Dear Annie,
We are glad you enjoyed your stay at the Log Cabin. Thank you for your feedback regarding the kitchen, we will most certainly look into this. Please visit us again in the near future.

Buffelsdrift Log Cabin
Wilna L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna L
Gesin met klein kinders

Heerlik ontspannend en rustig.

Baie lekker rustige stil verblyf. Skoon en netjies. Was 'n heerlike ervaring om so na aan die natuur te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Log Cabin se terugvoer

Hi Wilna, baie dankie vir jou terugvoering oor die Log Cabin. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Kom kuier gerus weer vir ons!

Buffelsdrift Log Cabin
Chriswillene H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chriswillene H
Saam met vriende

Buffelsdrif Log Cabin is 100% tops, as jy rustigheid en natuur soek is dit die regte bestemming.

Asemrowend, rustig en pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Log Cabin se terugvoer

Baie dankie dat jy kom kuier het Chriswillene. Ons waardeer die tyd wat jy geneem het om terugvoering te gee. Ons hoop julle het heerlik gerus en gekuier.

Buffelsdrift Log Cabin
Leani H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani H
Gesin met klein kinders

Lieflike verblyf en uitsig.

Die verblyf is regtig lieflik. Alles wat mens benodig is daar. Bederf met kameelperde, springbokke, rietbokke, nyalas en 'n buffel in ons uitsig. En Sondagoggend begroet met 'n sneeu-uitsig oor die berge. Sal beslis weer hier gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Log Cabin se terugvoer

Leani baie dankie. Ons is so bly julle het die verblyf geniet. Ons doelwit is om dit 'n uitsonderlike ondervinding te maak, en jou terugvoering wys ons is op die regte pad.
Baie groete en kom kuier gerus weer.

Buffelsdrift Log Cabin
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R328, Buffelsdrift Plaas, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAazIgrJxEpH1QLjnF8xlrMd6CDdCHynziueG8aUWQZWa73OdKtC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 Off the R328 Buffelsdrift Farm 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.530839142992 22.269914102491
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem