LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Buffelsdrift Game Lodge | LekkeSlaap
+66

Buffelsdrift Game Lodge

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Buffelsdrift Game Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Andre J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Andre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te duur vir Suid-Afrikaners.

Dis 'n baie lekker plek. Ek dink dis te duur vir ons Suid-Afrikaners. As jy nie op 'n Game drive gaan nie sien jy niks van die reserve nie. Maar verblyf en diens is uitstekend.

Nohlene F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nohlene F
Gesin met klein kinders

Wow 'n amazing lodge!

Staf, verblyf, kos en die natuur slaan mens se asem weg. Regtig 'n moet sien!

Beatrix G - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Beatrix G
Gesin met klein kinders

Baie mooi. Maar dis baie teleurstellend oor die diens en kos.

Lodge: Baie mooi en rustig. Olifantontmoeting: 'n Moet, maar te kort. Restaurant: Ontbyt goed, maar aandetes 'n groot teleurstelling. Diens was ook swak. Spa: Groot teleurstelling. Tent: Baie oulik, maar dink nie dis 4-ster nie.

Sanet M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M
Gesin met klein kinders

Dit was ongelooflik lekker.

Ons het dit baie geniet. Die verblyf was uitstekend. Die kinders het dit baie geniet. Ons was op 'n wildrit en het die olifante gevoer die oggend. Dit was 'n ongelooflike ervaring vir die kinders. Die restaurant se kos was baie lekker en die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal verseker weer Buffelsdrift besoek.

Marianna D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike, onvergeetlike ervaring.

Ons wil die ervaring graag vir alle natuurliefhebbers, goeie vriende en familie toewens.

Bradley S - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was beter as wat ons verwag het.

Hier kry jy waarde vir jou geld! Die kos was uitstekend.

Vanaf R3 060
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R3 060
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R3 060
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cango Caves-pad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5MDhlNjY0LWMwYzItNDVhYy04ZTAyLWFjMmQzNDlkYzdmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 060  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Cango Caves road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -33.528831352826 22.252123101852
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!