Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffelshoek Tented Camp

Tentekamp
Safari-tent
Vanaf
Vanaf R8 400
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié tent het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n grasdak en 'n seildoek voor. Elke tent het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, toilet en 'n gas-geiser. Die tente is elkeen op hul eie verhewe houtdek geleë en het sy eie privaat leefarea en stoep. Linne, beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Prys sluit in

Alle etes is ingesluit.

Huisreëls

Tariewe sluit bewaringsfooie, alkohol, mengeldrankies en alle items van 'n persoonlike aard uit.
Manyeleti Wildreservaat se bewaringsfooie is R55 per persoon vir Suid-Afrikaanse burgers (met 'n ID-boek) en R110 per persoon per dag vir buitelanders en dit is in kontant betaalbaar by die hek van die reservaat. Let wel dat die bewaringsfooie elke jaar in November hersien word en effens meer kan wees wanneer jy arriveer.
Die eerste wildrit vertrek ongeveer 15:30 op die inklokdatum, so wees asb. betyds by Buffelshoek. Op elke opeenvolgende dag sal gaste 'n sonsopkoms- en sonsondergang-safari hê en die laaste wildrit sal vertrek om 17:30 op die uitklokdatum. Die safaris is ongeveer 3 ure lank.
Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Safaritent 2-Enkelbed
Vanaf
Vanaf R8 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die grasdaktent met 'n seildoek voor bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, toilet en 'n gasgeiser. Elke tent het 'n privaat sitarea en stoep en dis op 'n verhewe houtdek geleë.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Prys sluit in

Alle etes is ingesluit.

Huisreëls

Tariewe sluit bewaringsfooie, alkohol, mengeldrankies en alle items van 'n persoonlike aard uit.
Manyeleti Wildreservaat se bewaringsfooie is R55 per persoon vir Suid-Afrikaanse burgers (met 'n ID-boek) en R110 per persoon per dag vir buitelanders en dit is in kontant betaalbaar by die hek van die reservaat. Let wel dat die bewaringsfooie elke jaar in November hersien word en effens meer kan wees wanneer jy arriveer.
Die eerste wildrit vertrek ongeveer 15:30 op die inklokdatum, so wees asb. betyds by Buffelshoek. Op elke opeenvolgende dag sal gaste 'n sonsopkoms- en sonsondergang-safari hê en die laaste wildrit sal vertrek om 17:30 op die uitklokdatum. Die safaris is ongeveer 3 ure lank.
Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R7 600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buffelshoek Camp-weg, Manyeleti Wildreservaat, 1360, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANqaAl05QDR9V1vUhYdhrXcU2sBc0W2mComPVRuB1I78DHqsVxp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 600 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Buffelshoek Camp Road Manyeleti Game Reserve 1360 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -24.660183333333 31.555866666667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem