by Buffelskloof Private Game Farm - Sable and Eagle Camp | LekkeSlaap
+36

Buffelskloof Private Game Farm - Sable and Eagle Camp

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelskloof-plaas, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Buffelskloof Private Game Farm - Sable and Eagle Camp bied selfsorgverblyf en is langs die Euphoria Gholfreservaat geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike, rustieke wegbreek waar daar ook die geleentheid is om wild van naderby te aanskou.

Daar is 2 verblyfopsies by Buffelskloof Private Game Farm: Sable- en Eagle Camp. Sable Camp is 'n grasdak-lodge met 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die lodge het ook 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n oopplan-leefarea en 'n braai-area.

Die Eagle Camp het slaapplek vir tot 16 mense en beskik oor 8 slaapkamers en 4 badkamers. Die lodge het ook 'n kombuis wat volledig toegerus is, en 'n oopplan-leefarea.

Sable Camp het 'n boma met 'n braai-area, en Eagle Camp het 2 braai-areas tot gaste se beskikking. Wildritte kan teen ekstra koste gereël word.

Gaste kan voetslaan en bergfietsry. Die Euphoria-gholflandgoed wat grens aan die plaas het 'n gholfbaan, spa en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 19 resensies vir Buffelskloof Private Game Farm - Sable and Eagle Camp
Netheid
3.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Buffelskloof-plaas, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Buffelskloof Private Game Farm - Sable and Eagle Camp het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelskloof-plaas, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4YzA4ZDIyLTRmNjktNDljOC05YzQyLTdmZGIwNGUwZmJhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Buffelskloof Farm Naboomspruit 0560 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.565981 28.659457
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem